Panoramic Retreat on Bree
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1214 16 On Bree, 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 855 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Panoramic Retreat on Bree is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die gesogte 16 On Bree-hoë gebou in die hartjie van Kaapstad, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is gerieflik geleë binne loopafstand van die CTICC, restaurante, kafees en winkels, en net 'n kort rit vanaf die V&A Waterfront, Clifton en Kampsbaai.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas, terwyl elke badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitesitplek, waar gaste die uitsigte oor die stad kan geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met sonstoele en sitplek op die sewende-en-twintigste verdieping, sowel as die opelug-gimnasium en 1 veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 1214 16 On Bree, 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1214 16 On Bree, 16 Bree Street, 16 On Bree, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang