Panoramic Sentinel Apartment 707

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Panoramic Sentinel Apartment 707 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby sake- en ontspanningsgeriewe in die area.

Dié oopplan-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea en kombuis is langsaan die slaapkamer en het al die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonstel het ook 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot die swembad in die gebou op die elfde verdieping. Die gebou het 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.

Panoramic Sentinel Apartment 707 is naby verskeie restaurante, kroeë, klubs en museums, en die Kunstekaap en KIKS is 3 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 22 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Panoramic Sentinel Apartment 707 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Portier
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Panoramic Sentinel Apartment 707 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za