Pano's Thaba Eco
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 0A Kliprivier Drive, Thaba Eco Village, Mulbarton, 2053, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Pano se Thaba Eco is 'n selfsorgwoonstel in die omgewingsvriendelike Thaba Eco Village in Mulbarton, Johannesburg-Suid, Gauteng. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike verblyf tydens hul besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n restaurant op die perseel, 'n spa, 'n buite-fiksheidsarea, 'n paddlebaan, gratis parkering op die perseel en nog baie meer. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 0A Kliprivier Drive, Thaba Eco Village, Mulbarton, 2053, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
0A Kliprivier Drive, Thaba Eco Village, Mulbarton, 2053, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang