Pan's Breeze Overnight Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pan's Breeze Overnight Accommodation word in semi-losstaande kothuis in Baskoppies, Limpopo gebied. Die kothuis is buite die stad, wat dit ideaal maak vir 'n behoorlike wegbreek.
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en kofiemaakgeriewe toegerus. Die yskas bevat brood, eiers, tamaties, vrugte, tuisgemaakte konfyt, botter, sap en jogurt vir gaste om hul eie ontbyt te maak.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en kan in die bos gaan stap of in die sprankelende swembad op die plaas afkoel. Voëlkykers kan grasuile met sonsondergang sien of die geroep van naguile hoor, om maar net 'n paar voëlspesies te noem.
Slaapplek
’n Bespreking by Pan's Breeze Overnight Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rheta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Pan's Breeze Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Geen kinders onder 18