LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pantera Lodge | LekkeSlaap
+32

Pantera Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gardeniastraat, Randpark, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 R472 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pantera Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse grasdakkothuis met 'n privaat ingang. Die perseel is in Randpark Ridge in Randburg in Johannesburg Noord geleë.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat elk slaapplek aan tot en met 6 gaste bied.

Panther Suite is 'n ruim kothuis van 100 m² met slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n HD-TV, gratis en onbeperkte WiFi, 'n sitarea en kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof, yskas, vrieskas, broodrooster en ketel.

Cheetah Guest Cottage is 'n vrystaande, ruim eenheid van 40 m² met 'n privaat ingang. Dit het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, gratis en onbeperkte WiFi en 'n HD-TV met meer as 3500 internasionale kanale en gratis fliekkanale sowel as YouTube in.

'n Rustige en stil wegbreekplekkie in 'n luisterryke, groen voorstad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Hongaars

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Pantera Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 34 Gardeniastraat, Randpark, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Gaste dink Pantera Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
R590 R472
per nag, vir 2 mense
Vanaf R590
R590 R472
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gardeniastraat, Randpark, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA376d7ce410f9410be4fd979dea98df60b1c9d821baba89b686a3425ab525121788662d1de2f16b1e322e55f0fed55a7f77db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590, nou Vanaf R472  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Gardenia Street Randpark Ridge 2156 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.105004817189 27.953960728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!