Paperbark Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af.

Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 2. Daar is 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix in die sitkamer. Buite is daar 'n stoep met 2 stoele.

Gaste het toegang tot die tropiese tuin wat spog met 'n verskeidenheid voëllewe wat loeries en visarende insluit. Die omgewing is veilig en ideaal vir gesinne. Daar is 'n gewilde fietspaadjie, 'n buurtwag en straatkameras vir ekstra gemoedsrus.

Slaapplek

'n Bespreking by Paperbark Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paperbark Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za