LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paperbark Cottage | LekkeSlaap
+26

Paperbark Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Paperbark Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sibusiso N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sibusiso N

Beautiful, cosy cottage, well fit for a quiet retreat for an individual or with your partner.

The cottage is situated in the quite suburb of Kloof with breathtaking garden view, that makes you feel like you're in the country side

Phillip B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Was 'n heerlike ervaring. Plek is baie mooi en gerieflik. Ek en my dogter het daar gebly. Voorwaar waarde vir geld.

Wat 'n wonderlike verblyf in 'n baie rustige stil omgewing met die mooiste tuine. As jy buite sit voel dit of jy in 'n reënwoud êrens in die wêreld sit en niemand van jou weet nie. Wat 'n mooi plek, waar jy rus vir jou siel kry.

Jonathan M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cleanest place the wife and I have stayed at.

Immaculate garden, lovely little cottage only a short drive from the beach (30 min or s ) - far enough away that you don't get locked in on bad traffic days. Fantastic hosts, and a complete value for money.

Ntuthuko N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntuthuko N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was clean and the owners where very friendly.

The place is a very safe and is very quite. It's very clean and the owners are very friendly. Definitely going back.

Corinna V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to stay. Affordable and like a home away from home!

We thoroughly enjoyed our stay. We specifically chose this cottage because it has a shower as well as a bath! We have a few recommendations: The kitchen is very sparsely equipped for self-catering, it would be better if the crockery, cutlery and glasses could be increased to 4 of each instead of 2 of each, there is not a glass bowl for a salad either. The frying pan was a bit dilapidated and needs replacement. The small fridge needed defrosting as the freezer compartment was so heavily iced that we could not put our ice packs in there for our cooler box (which we needed for travelling). Apart from these things, we truly enjoyed our stay in this lovely cottage which is set in the most beautiful woodland/forest type of garden! It is a true haven of peace and tranquillity. We will definitely go back there whenever we are in that area again! Blessings!

Paperbark Cottage's terugvoer

Dear Corinna,

Thank you for the feedback.

We will definitely make the changes you suggested.

Regards,
Paperbark Cottage

Paperbark Cottage
Klippie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klippie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, rustige en mooi plekkie om by te oornag.

Paperbark Cottage was so lekker en perfek geleë vir ons behoeftes. Tarryn en Ant is vriendelik en het selfs gehelp met 'n braaier toe ons graag wou braai. Sal enige tyd weer daar bly.

Sand B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sand B
Enkelreisiger

Very comfortable accommodation.

Paperback cottage is very nice and spacious in a tranquil area with Wi-Fi and Netflix. Will definitely book again whenever I'm in Durban.

Bernadette G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Baie lekker gebly. Stukkie rustigheid in die stad.

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

David W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well placed cottage for Hillcrest, Gillitts and Kloof area. Nicely appointed, comfortable and situated in a lovely garden.

Our stay at Paperbark Cottage was excellent. Tarryn was a very pleasant and gracious hostess and the cottage is very comfortable and situated in a lovely garden. It certainly met all our requirements and we will happily return for another visit.

Annetjie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S
Saam met vriende

Geniet, pragtige ongewing.

Baie vriendelike mense, beveel aan, pragtig daar. Rustig.

Chris V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Briljant.

Rustige natuur bestemming.

Tinus D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus D
Gesin met klein kinders

Friendly and helpful, a joy to stay.

The people were very friendly and accommodating, would stay with them in future and can recommend them.

Gerald V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Besigheidsreis

Kan nie vir beter gevra het nie.

Paperbark Cottage was die perfekte blyplekkie. 'n Gasheer wat by aankoms my verwelkom het en als gou verduidelik het. Die eenheid is 100% netjies, pragtige tuin om na werk te ontlaai en sagte beddegoed het verseker dat ek die volgende dag vars gevoel het. Ek sal vir seker weer hierheen kan kom. Baie dankie.

Danie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Besigheidsreis

Netjies, rustig, gasvry en waarde vir geld!

Paperbark Cottage is 'n baie netjiese plek om weg te breek vir 'n couple en vir besigheid is dit goed geleë en waarde vir geld! Ek sal hul aanbeveel en weer gaan. Mooiste tuin en naby aan alles. Weg van verkeer so dis lekker stil!

Nomonde N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cost effective accommodation in a safe area.

Quiet, spacious cottage in a secure area with a beautiful garden and I would definitely go back there again.

Estelle K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n pragtige tuin.

Pragtige cottage. Rustig en veilig.

Sandra W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W
Enkelreisiger

Lovely gardens and really nice cottage. I will stay there again. Very safe and with a garage for your car.

Close to the M13 and Hillcrest shopping mall. Very neat clean guesthouse, has lovely gardens, safe and with a lock-up garage.

Phumulani K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumulani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful atmosphere.

Value for money, wonderful atmosphere, great place to get away from the busy world. The owners are warm and friendly, their garden is breathtaking. Truly a peaceful place.

Christine M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en skoon.

Die lekker was skoon en netjies met 'n spesiale finess.

Sarita R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita R
Saam met vriende

Beautiful gardens and private space.

The place is beautiful and we really enjoyed our time. Although we went to Kloof to support my son at Kearsney College and not really for a holiday we were really impressed with this part of our country.

Eddie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laat jou werklik tuis voel en alles is daar.

Het dit baie geniet en sal enige tyd weer bespreek.

Jonathan G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G
Enkelreisiger

Baie beïndruk met cottage. Baie netjies en ruim. Eienaars baie behulpsaam.

Eienaar was behulpdaam. Die woonstel baie ruim, met die nodige. Sal weer daar oorbly enige tyd.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnwoodweg 15, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoNk2rcWAu09uG0TGamg5wIJ6hkgRsxACGa1qOaXvIHu5GJQoaV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 15 Lynnwood Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.797670501025 30.808635890294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!