Paperbark Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paperbark Manor is in Plattekloof, 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers of diegene wat die Panorama Medical Centre wil besoek.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elegant versier is en óf 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en koninggrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Verder is daar lugversorging, gratis WiFi, lugversorging, 'n haardroër, lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n tuin, sitarea en wasgoeddiens in.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paperbark Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za