Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paquita Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Paquita Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elizabeth M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met tieners

Clean and safe.

Home away from home. The stay was out of this world excellent, clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Hi Elizabeth,
Thank you for the positive feedback regarding your stay at Paquita Cottage. We are ready to welcome you back.
Regards,
Paquita cottage team

Paquita Cottage
Ina N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N
Saam met vriende

Spectacular views and a well-equipped apartment.

An absolutely beautiful, well-equipped apartment with everything you need to have an outstanding stay in Knysna. The attention to detail is a delight. The views are spectacular, and we had hours of enjoyment sitting outside. On Saturday, there was some activity further down, which was a bit noisy. Keep in mind that the roads to the accommodation are narrow and require a skilled and confident driver to navigate. The ramp to get to the undercover parking is also very steep. All photos and descriptions clearly point out the access issues, and I would just like to add that you need to be able to drive well. A pleasant stay all together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Hi Ina,
Thank you very much for your positive feedback. We at Paquita Cottage really appreciate honest comments. We would love to welcome you back. Come back soon.
Regards,
Paquita team

Paquita Cottage
Hennie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige omgewing.

Paquita Cottage het 'n uitstekende ligging met die mooiste uitsigte. Die huis is goed ingerig en baie netjies en skoon. Die trappe is 'n uitdaging, maar die uitsig van daar bo maak dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hier by Paquita Cottage staan gereed vir julle volgende besoek.
Groete,
Paquita Cottage span

Paquita Cottage
Morne K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig.

Mooi skoon en die ligging is baie goed. Pragtige uitleg en alles is nuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Goeie dag Morne en familie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer terug te ontvang. Voorspoed vir die nuwe jaar
Groete van ons almal hier by Paquita Cottage

Paquita Cottage
Jos L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos L
Gesin met tieners

Upstairs to a heavenly place.

Could not be better. Amazing view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Thankyou very much for the positive review.
Hope to see you back soon
Regards
Paquita cottage team

Paquita Cottage
Riaan T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T
Gesin met tieners

Baie moderne uitleg en ligging, uitsig van die lagoon en Knysna Heads.

Pragtige houthuis teen die hange van Knysna Heads met 'n pragtige uitsig oor Knysna Heads en die lagoon. Huis het alles wat benodig word, skoon en modern en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons kan nie wag op jul volgende besoek nie. Kom gou weer!
Groete
Paquita span

Paquita Cottage
Jacobus H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

We had a great stay with a spectacular view and atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Thanks for the positive feedback.We looking forward to your next visit.
Regards
Paquita Cottage

Paquita Cottage
Gaylin U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylin U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location and worth the long stairway to climb up and down.

Definitely not suitable for people afraid of heights or a long stair climb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

Rustige verblyf gewees met die mooiste uitsig.

Dit was rustige ontspannende week. Alles was baie netjies en goed ingerig en selfs voorsiening is gemaak vir loadshedding met 'n inverter om te kan TV kyk en die WiFi te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Geagte Leonie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Hoop om julle gou weer terug te ontvang. Groete. Paquita span

Paquita Cottage
Riana H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Gesin met tieners

Comfortable and luxurious, beautiful views.

The cottage was neat and very clean, and had everything we needed. View from the deck is amazing, a great reward after climbing all the stairs! Good value for money, and everything was of the highest standard. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Dear Riana
Thank you very much for the positive feedback.It is much appreciated.Hope to welcome you back soon
Regards
Theo

Paquita Cottage
Melanie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Gesin met tieners

Luukse selfsorgwegbreek-juweel!

Paquita Cottage is regtig 'n besonderse ervaring. Dit is baie luuks en goed toegerus met alles wat jy mag nodig he. Die trappe kan nie geïgnoreer word nie (veral as dit nat is), maar dit was 'n avontuur vir ons gesin. Die uitsig van die stoep af is asemrowend. Sylvia is 'n dierbare gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Hi Melanie
Baie dankie vir terugvoer.Ons waardeer dit.Ons staan reg vir jul volgende besoek
Groete
Paquita span

Paquita Cottage
Mandy S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S
Gesin met tieners

Beautiful location, clean and comfortable. We will definitely be back Paquita Cottage!

We had an amazing stay and great experience from booking the cottage to check out on our last day. Thank you Sylvia and Theo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Dear Mandy and family
Thanks for the feedback. It is much appreciated
Hope to have you back soon
Regards
Paquita team

Paquita Cottage
Johnathan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan S
Gesin met tieners

Beste in jare.

Ligging beste, natuur op sy beste, staproetes en landskap argitektuur van die mooiste, en baie veilige hawe met 19 kameras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en dat jul dit geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Paquita span

Paquita Cottage
John J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Gesin met tieners

Paquita Cottage is baie netjies en gerieflik met alles wat nodig is.

Die diens is baie goed. Die uitsig is baie mooi met 'n dek waar 'n mens rustig kan sit met voëls wat sing en skoenlappers wat rondvlieg. Die pad na die cottage is steil met skerp draaie. Tog kon ons met 'n dubbelkajuit maklik genoeg daar ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Middag John
Baie dankie dat jy vir ons sulke positiewe terugvoer gegee het. Ons span hier by Paquita hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Paquita Cottage

Paquita Cottage
Callie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie L
Gesin met klein kinders

Rustig en asemrowend.

Pragtige netjiese huisie teen die hange van die heads! As jy eers bo by die huisie is kan jy die uitsigte geniet. Die baie trappe is nogal 'n uitdaging! Dankie vir die koffie en tee wat reg gestaan het en ook die beskuitjies! Sal weer daar gaan bly as ek Knysna toe gaan! Dankie dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Hi Calllie
Ons hier by Paquita kothuis waardeer die positiewe terugvoer en ook bly dat julle dit geniet het. Ons staan reg vir julle volgende besoek.
Groete
Paquita span

Paquita Cottage
Anisa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisa G
Gesin met tieners

A beautiful stay, ideal location to explore Knysna and Tsitsikamma. The cottage had everything we needed.

The cottage was perfectly appointed, neat and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L
Gesin met tieners

Fantastiese ligging, skoon en netjies, mooi en stylvol.

Ons het heerlik gebly en Paquita Cottage het meer gebied as wat ons verwag het. Daar's alles wat mens nodig het en dit is in 'n uitstekende toestand. Trappies sal 'n uitdaging wees vir ouer mense - maar die ligging is onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Hi Mia en familie,
Ons is bly dat jul dit geniet het. Dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Paquita-span.

Paquita Cottage
Daniel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Paquita Cottage is a great place to stay, very well-designed house with everything you need and nothing you don't need. Great views and part of Knysna.

The booking through LekkeSlaap was very easy, no fuss and the booking agent, owners and caretaker were all great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Hi Daniel
Thank you so much for the review. The team really appreciate the feedback. Hope to see you soon.
Regards,
Paquita team

Paquita Cottage
Moné C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moné C
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Pragtige kothuis met 'n uitsonderlike uitsig - oggendkoffie op die stoep word aanbeveel! Die huis is goed toegerus, baie netjies en skoon met 'n regte "home away from home" gevoel. Ons sal beslis terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is bly alles was in orde en dat julle dit geniet het.
Hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Groete
Theo

Paquita Cottage
Tersius B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, veilig, uitsig.

Die skoonste verblyf waar ons nog gebly het. 68 trappies is uitdagend, maar die stilte, rustigheid en onbeskryfbare uitsig, maak alles die moeite werd. Baie goeie waarde vir geld, veilge woonbuurt. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paquita Cottage se terugvoer

Thank you for the rating. It is much appreciated. Hope to see you guys soon.
Regards,

Paquita Cottage
Azraa R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azraa R
Saam met vriende

Wonderful scenic views and home.

We had a great stay at Paquita. The location is excellent with great views of the lagoon. Being at the Heads it’s also central yet quiet. Close to excellent swimming, fishing and restaurants - although sadly Covid lockdown blocked some of this. The accommodation itself was basically brand new when we stayed. Tastefully decorated, the house is an attractive contemporary holiday home with quality finishes and all the goodies you need - linen, gas baai, cutlery, etc. The value for money was also really good. The host was flexible: we checked in a bit earlier and checked out a bit later and they were fine with that. The neighbour helped out with the key handover which was handy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang W
Gesin met tieners

Slegs 3 nagte gekuier in Knysna. Op pad na ander vakansieplek.

Paquita is 'n pragtige kwaliteit-kothuis met 'n asemrowende uitsig. Sal graag weer daar wil oorbly en vir seker sal ons dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paquita-singel 12, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb059f92e78043c8552adac537d1efb32a8c72caed651de13c36877ba7cbc69ed68bbe6736368af0b57e6f965edfa50ed3155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 12 Paquita Crescent The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.075425566499 23.065441853373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem