Par La Mer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Port Edward 2 is 'n selfsorg-eenheid in Port Edward, 'n klein kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en staproetes wat dit 'n uitstekende vakansiebestemming maak.

Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers en het volledige lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die ruim leefarea het 'n beeldskone eetkamertafel vir 10 gaste en 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Daar is 'n privaat swembad en gaste kan die klubhuis-geriewe benut wat 'n tennisbaan, muurbal, swembad en stortgeriewe insluit.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Par La Mer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 222 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za