Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Paradijs
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met vriende

Excellent - beautiful location, house tasteful and extremely comfortable, and such good host support.

We were more than satisfied with the booking process, communication and attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs se terugvoer

Dear Melanie, we appreciate you taking the time to write a review. And thank you for choosing our guesthouse for your stay in our charming village.
Karoo greetings,
Ludolf & Carla

Paradijs
Hanlie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met vriende

Heerlike ontdekkingstog deur Nieu-Bethesda.

Een van ons vriende saam wie ons gereis het se ouma het gebly in Nieu Bethesda. Het op al ouma se spore geloop en in die aande heerllik gekuier rondom kombuistafel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs se terugvoer

Beste Hanlie,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Paradijs gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Carla

Paradijs
Lourens M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M
Saam met vriende

Paradijs – Wat 'n unieke ervaring.

Sedert ons begin reis het in 1995, het ons oorgebly by menigte fantastiese (en sommige nie so fantastiese) selfsorginstansies. Wel, die Paradijs in Nieu-Bethesda oorskadu hulle almal. Wat 'n uitstaande selfsorghuis! Eerstens, die 1870's huis is indrukwekkend opgeknap, alles volgens die korrektheid van die tydperk gedoen, enorme houtbalke, rietplafonne in sommige vertrekke, gepleisterde plafonne in ander, gladde kleurgepleisterde mure, die houtvloere, die houtdeure en vensters alles noukeurig herstel met tydperk-korrekte afwerking en ysterware. Slaapkamers is pragtig versier en gemeubileer en het muskietnette en lugversorging, met elektriese komberse vir die winter, beddens is sag met sneeuwit linne. Die kwaliteit van badkamertoebehore is van die hoogste standaard en die kombuis is toegerus met toerusting en toebehore wat in 'n fynproewerskombuis hoort, kompleet met 'n hoë gehalte, moderne houtstoof. Die meng van stylvolle en topklas moderne meubels en antieke meubels vloei goed en is pragtig versier. Alles was op sy plek, vlekloos skoon, en die huis is goed toegerus teen beurtkrag en het wi-fi. Die tuine word noukeurig onderhou met die rustige geluid van leiwater wat op 'n Sondagoggend gedoen word, vergesel van voëlgesang, is wonderlik. Lieflike groot patio met 'n pragtige uitsig oor die dorpie. Die eienaar, gasheeragent en personeel is baie oplettend en behulpsaam, kommunikasie van enige geleenthede, beurtkrag en die weer word deur WhatsApp-boodskappe gedeel. Maak geen fout nie, gaan bly by Paradijs, dis heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs se terugvoer

Beste Lourens,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe, deeglike resensie is ‘n bonus dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla

Paradijs
Sarah F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah F
Gesin met klein kinders

Everything was perfect.

This was a beautiful home with lots of space and all the facilities you require. Lovely outside areas, perfect for catch ups with friends and family. It is within short walking distance of the attractions of Nieu-Bethesda. Both host, owner and staff were extremely attentive and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs se terugvoer

Good day,
Thank you for choosing us we feel honoured that we could host you. We appreciate you taking the time to write a kind review thank you. We would love to welcome you back to our village.
Karoo greetings,
Carla

Paradijs
Ralie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie B

Die mooiste plek in Nieu-Bethesda.

Pragtig uitgelê, baie stylvol gemeubileer, ideaal vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs se terugvoer

Beste Ralie,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete
Carla

Paradijs
Vanaf R975
R975 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA049e65a318c80a70c57062f5127a749e7791ea59fb7ed0fc2844d57ff89929a5f86707456170dfc7e87a3e0e8780dd97fbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.870450798894 24.551118055959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem