by Paradise @ 360 | LekkeSlaap
+29

Paradise @ 360

Selfsorg
Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Aug 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Paradise @ 360 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 8 en bied 'n pragtige see-uitsig. Dis net 250 m vanaf die strand in Paradise Beach, Jeffreysbaai.

Die dubbelverdiepinghuis bied 'n lieflike uitsig vanaf die dek op die dak. Daar is 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste 2 slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.
Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Al die slaapkamers se skuifdeure na die dek het Amerikaanse-hortjies.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of etenstafel geniet. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.

Gaste kan in die sitarea ontspan en gratis vesel-internet is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n toegeboude braai-area met 'n uitsig op die berge. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise @ 360 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Paradise @ 360
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradise @ 360 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
R3 750 R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 750
R3 750 R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9c21ac6b9ec6f2ab84a4747d95434973c2b9736f7d227a6c13da8ad179137b8cea4c7d61150c3e3463a73179dadb8c63a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 750, nou Vanaf R3 000  per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem