Paradise 3844

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradise 3844 is 'n selfsorghouthuis in Marloth Park, die 3000 hektaar bewarea en vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort, Mpumalanga geleë is.

Die eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste met 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en stort, aparte toilet en 'n wasbak.

Die hoofslaapkamer het Franse deure wat lei na 'n ingeslote, veilige, opelug-balkon. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond.

Die huis is op stelte gebou en bied 'n beeldskone uitsig en 'n stil en rustige omgewing, omring deur wildlewe. Daar is ook 'n plonspoel waar jy heerlik kan afkoel.

Slaapplek

'n Bespreking by Paradise 3844 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradise 3844 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za