Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise 3844

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Andrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Paradise 3844
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Kobus P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Gesin met tieners

Baie goeie ligging en waarde vir geld.

Die hoogte van die huis is perfek vir uitkyk oor die natuur en diere, huis ook nie ver van teerpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda F
Gesin met tieners

Dis altyd lekker om Marloth toe te kom, maar ons sal nie weer in Paradise tuisgaan nie.

Die plek het mooi op die webtuiste gelyk, maar foto's is misleidend. Die plek is toesgerus, maar met die eienaar se oudste goed. Die eetgerei pas nie bymekaar nie, ou matte, beddegoed en dis oorvol. Die meubels is ongemaklik, die braai-area het geen sitplek en die braai self is pateties, stoele en als moet heeltyd afgedra word. Die swembad is in die koelte en lek. Die trappe is onveilig. Dit is uiters moeilik om jou voertuig te parkeer. Die plek is stowwerig en ruik na motbolle. Die plek kort regtig bietjie aandag. Dit is te betwyfel of die alarm werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Good afternoon Zelda, I am really sorry and shocked by your response.
We were at the house a month ago and took new bedding, took Smart TV, and re-installed new ceiling fans etc. The bedding is not old, the mats are not old, and the staircase is not unsafe as maintenance gets done annually on the structure of the house. The chairs we stack upstairs as we cannot leave them downstairs because we do not live there.
We use mothballs to keep the bushbabies and bats from creeping into the house.

I really believe you should have called me as we have been in discussions all this time.

Also, the lady at Field Security called me and stated they asked you to switch on the alarm as it was not activated, 1 alert is an alarm activated and 2 alerts is an alarm deactivated. Also indicated their unhappiness with someone from your team being aggressive towards them when they asked you to please go and activate the alarm.

Anyway, sorry you had a bad experience, and all the best.

Paradise 3844
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker.

Baie rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Thank you so much for the positive response, Andre.

Paradise 3844
Wynand V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier in die bos.

Braai-area kort aandag of moet verskuif word. Gas-geiser 'n probleem, wil nie altyd vlamvat nie. Geraas van bouwerk, kap, saag, "grinders" reg langs die perseel die heeldag van soggens tot 6 uur saans was baie ongerieflik. Gekoppel met dit die veiligheidsaspek van die groep werkers wat heeldag langs jou beweeg en oë wat dwaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Hi Wynand, apologies about the noise as the neighbour's are busy building next door.
The gas geyser was replaced after you informed us of the challenge.
Thank you for the feedback as this helps us to ensure all challenges are resolved.

Paradise 3844
Will M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will M
Gesin met tieners

Beslis die beste nog.

Baie lekker plekkie, sal dalk net die braaiplek bietjie meer opkikker. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Baie dankie Will, ons sal definitief hierna kyk.
Ons adverteer dat almal moet jul eie braairooster saam neem, maar ons sal kyk wat fout is.

Paradise 3844
Johnell P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnell P
Gesin met tieners

Gerieflik

Die akkomodasie is perfek vir 'n groot gesin van meer as 6. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry R
Saam met vriende

Hot water issue was temporarily sorted out. Unfortunately no TV to watch any kind of movies, TV or anything because it's an outdated set.

Good location, but house needs attention. Floor is starting to open up and very cold draft during nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Thanks so much, Henry, we will action the concerns. The TV works and should be put onto the AV channel, I wish you called me to explain.
Security is linked to Field Security which is excellent as they will be at the house within minutes. Hope to hear from you again soon. The hot water was fixed as the geyser was set for summer and not changed to winter.

Paradise 3844
Wilna E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, plekkie was skoon en netjies gewees.

Vir bejaardes is dit bietjie moeilik met die trappe maar ouma het haar geniet saam met ons. Swembad lek water loop vinnig uit. Warm water by bad word nie regtig warm nie. In somer sal dit nie pla nie. Verder het ons heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Thanks so much, Wilna.

Paradise 3844
Katrina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina S
Saam met vriende

Dit was asemrowend.

Ons het die kuier geniet en ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

'n Baie lekker huis in die bos, met verskeie diersoorte wat gereeld kom "Hallo" sê. Pak genoeg wortels en appels in om die diere te voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette K

Pragtige plek. En baie diere om 'n mens.

Pragtige plek, maar nie vir ou mense wat gaan sukkel om trappe te klim nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Baie dankie, Anette.

Paradise 3844
Jessica M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jessica M
Gesin met klein kinders

First Impressions was okay, maar as jy begin nader kyk is daar baie probleme.

Die huis is glad nie child friendly nie. Die trappe op na die huis van die swembad/braai en na die solderkamer toe is baie onveilig. Die eetgerei was vuil en ons moes dit eers was voor ons dit kom gebruik. Die aircon het self afgegaan, en in temperature oor 40 was dit 'n groot probleem. Die huis het ook 'n groot byenes aan die buitekant, ons het vroeg uitgeboek nadat ons vir 'n uur in die huis moes wegkruip toe die bye aggressief geraak het. Met 'n 2 jarige kind is dit verskriklik gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamala B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shamala B
Gesin met klein kinders

Hated my stay. Will never go back there again.

The women that gave us the keys was very unfriendly to us. Even when we returned the keys, which was not welcoming at all. The kitchen utensils were not cleaned properly. And to top it off we had problems with rats, it bit most of the stuff I had in the kitchen that was in boxes or packets, it damaged my two bags by making holes in them. I did expect animals outside of the house but not inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Hi Shamala

The security company only assist with the handing over of keys for owners so we have absolutely no control over them but I have sent your response to their Manager. I apologise for the rat problem as we had the house fumigated 3 months ago and this gets done every 6 months. I am situated in JHB and have a cleaning company who cleans the house weekly. I hope you understand.

Paradise 3844
Martin G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martin G

For the amount needed to pay per day, and the return, its way overpriced.

Air-con not working, splash-pool deck is falling apart, splash pool leaking, needs to be filled up continuously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Good afternoon Martin,

I would like to apologise for the air-conditioning and the Splash pool leaking but the AC blew of the air-conditioning and this was fixed the day after you left. Lee and her husband informed me that they tried to go and fix the air-conditioning but could not as they needed the replacement and has to get this from Nelspruit.
We were never informed that the Splash pool was leaking and therefore have asked the maintenance person to go and have this fixed, as the leak is next to the tap for outlet, as per Lee and her husband.

Paradise 3844
Marinda O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O
Gesin met tieners

Heerlik stil en baie gemaklik.

Gemaklik, skoon. Stort warm en koud. Effens ongemaklik. Res perfek. Geen klagtes verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise 3844 se terugvoer

Thanks so much, Marinda. We will indeed have the shower looked at. Apologies for this inconvenience

Paradise 3844
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlaan 3844, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c517d0f4f43830482b114568e35ecd6fe3cb490e264733844b520a68dec7c638e9d6762b49755b63b7d2c6f3016cbb06cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 15 5 1 4 3844 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.3468899 31.79415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem