LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradise Awaits Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+10

Paradise Awaits Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradise Awaits Bed and Breakfast is in die sonderlinge plaasdorpie Luckhoff in die Vrystaat geleë.

Dié B&B bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort beskikbaar vir die tweede en derde slaapkamer.

Gratis WiFi, braaigeriewe, DStv, 'n gemeenskaplike sitkamer en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is aangewese rookareas buite die huis.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Rolfontein Natuurreservaat, Van der Kloof-dam en museums in. Daar is ook verskeie doendinge in die omgewing, onder meer voëlkyk, rolbal, bergklim en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Paradise Awaits Bed and Breakfast
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Gaste dink Paradise Awaits Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Vrystaat
Vanaf R605
per nag (plek vir 2)
Vanaf R605
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NDlkMzJmLThkYzMtNGM5ZS05ODFhLTRjMTRlNTY1ZGQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 431 Boven Street Luckhoff 9982 Vrystaat 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -29.750967 24.791389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!