Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Apartments 5 Elara

Selfsorg
Oyster Catcher Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R890
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié goed toegeruste, sonnige en ruim woonstel is op die grondvloer en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n paneelverwarmer. Daar is 'n ekstra enkelslaapbank in die leefarea, slegs geskik vir 'n jong kind. Die woonstel het 'n toegeruste kombuis, ingeboude buitebraaigeriewe en 'n buitelug-sitarea. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is troeteldier-vriendelik indien dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen sleutels sal oorhandig word voordat die betalingsbalans ontvang is nie. As dit nie nagekom word nie, het die huiseienaar die reg om die instansie te her-verhuur en die kliënt sal die betaalde deposito verbeur. U is outomaties verantwoordelik vir enige verliese/skade wat aan vaste eiendom of goedere aangerig is. Eienaar behou die reg van toegang voor. Onder geen omstandighede mag die aantal persone wat hierbo uiteengesit word verhoog word nie, tensy ooreengekom met die huiseienaars. Die akkommodasie-eienaars neem dit in goeder trou dat die akkommodasie wat u gekies het, na u smaak is.
Twee klein troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Flamingo Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank is in die oopplan-kombuis en -leefarea beskikbaar en die woonstel het 'n wye stoep met 'n sitarea en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen sleutels sal oorhandig word voordat die betalingsbalans ontvang is nie. As dit nie nagekom word nie, het die huiseienaar die reg om die instansie te her-verhuur en die kliënt sal die betaalde deposito verbeur. U is outomaties verantwoordelik vir enige verliese/skade wat aan vaste eiendom of goedere aangerig is. Eienaar behou die reg van toegang voor. Onder geen omstandighede mag die aantal persone wat hierbo uiteengesit word verhoog word nie, tensy ooreengekom met die huiseienaars. Die akkommodasie-eienaars neem dit in goeder trou dat die akkommodasie wat u gekies het, na u smaak is.
Twee klein troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagull Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié mooi versierde woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank en enkelbed is in die oopplan-kombuis en -leefarea beskikbaar en die woonstel het 'n wye stoep met 'n sitarea en ingeboude braaigeriewe. Dit is lekker privaat, het see-uitsigte en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Gratis DStv en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen sleutels sal oorhandig word voordat die betalingsbalans ontvang is nie. As dit nie nagekom word nie, het die huiseienaar die reg om die instansie te her-verhuur en die kliënt sal die betaalde deposito verbeur. U is outomaties verantwoordelik vir enige verliese/skade wat aan vaste eiendom of goedere aangerig is. Eienaar behou die reg van toegang voor. Onder geen omstandighede mag die aantal persone wat hierbo uiteengesit word verhoog word nie, tensy ooreengekom met die huiseienaars. Die akkommodasie-eienaars neem dit in goeder trou dat die akkommodasie wat u gekies het, na u smaak is.
Twee klein troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 5, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4831435511d1b7768f4b183e29fe48835b35ff6c1b87a1c227c93fbbfa3188b6f6fea266d0665c274fdbb0e7b8fbc121bc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 5 Elara Street Paradise Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039262248488 18.03983765215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem