Paradys Akkommodasie by Paradise Found | LekkeSlaap
+46

Paradise Found

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhill-laan 6, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Paradise Found is ‘n gewilde vakansiehuis in Knysna met ‘n lieflike uitsig oor die strandmeer. Die eienaars bied goeie diens en die perseel bied ook ‘n uitsig oor die hawe en Knysna-koppe. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil ontspan. Dis ook 'n paradys vir fotograwe en ideaal vir wittebroodpaartjies.

Paradise Found bied gemaklike 3-ster B&B- en selfsorg-verblyf. Al die eenhede het privaat ingange en parkeerplek van die straat af en al die kamers het pragtige uitsigte van Knysna, die Waterfront, die strandmeer en die bekende Knysna-Koppe.

Knysna bied besonder baie aan die besoeker: wonderlike winkels, vele restaurante, bootritte na Featherbed Natuurreservaat of deur die Koppe en nog vele meer. Besoek die Waterfront, die Koppe, Theseneiland, wandel langs die see by Brenton-on-Sea of geniet een van die vele doendinge in die omgewing. Buiten die wye verskeidenheid dinge om in Knysna te doen, is dié dorp se sentrale ligging ideaal.

Gaste kan ook besienswaardighede soos Die Knysna Olifantpark, Plettenbergbaai, Buffelsbaai, Sedgefield, Wildernis, Victoriabaai, Garden Route Mall in George, Monkeyland, Birds of Eden en Tsitsikamma besoek of in die woud gaan wandel. Dit is alles minder as 'n uur se ry van Paradise Found af!

Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Paradise Found
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Greenhill-laan 6, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Found het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhill-laan 6, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhM2M2NjNiLTdiZTQtNDRlZC04MDFmLWU5MjVjZWE1OTBlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 6 Greenhill Lane Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.033945821218 23.032922744751
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za