Paradise View Upmarket Apartment
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 79, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R895 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Paradise View se luukse woonstel is in Knysna geleë. Dis gerieflik naby winkels, restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede geleë. Dit bied pragtige uitsigte oor die Knysnameer en die bekende Knysna-koppe.
Die woonstel is deel van die villa, maar dit bied 'n aparte ingang en pragtige uitsigte oor die Knysnameer en Knysna-koppe. Dit het sy eie balkon en braaigeriewe. Daar is ook toegang tot die pragtige tuin en die swembad word gedeel met die villa.
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die skuifdeur in die slaapkamer lei na die balkon.
Die kombuisie is toegerus vir 2 persone en het 'n oopplan-sitkamer met 'n TV en DStv asook 'n enkelbed vir die derde persoon en 'n eetarea wat lei na die balkon.
'n Bykomende bed kan teen ekstra koste gereël word vir 'n kind.
Slaapplek
’n Bespreking by Paradise View Upmarket Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Witborde
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Circular-rylaan 79, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise View Upmarket Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 79, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2