4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Fish Eagle Crescent, Beacon Bay North, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paradiseflycatcher Accommodation bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Beacon Bay-Noord in Oos-Londen. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin of 'n sakereisiger aangesien dit naby talle winkels en restaurante is.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stapelbed
vir kinders in die leefarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat houtdek met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Fish Eagle Crescent, Beacon Bay North, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradiseflycatcher Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Fish Eagle Crescent, Beacon Bay North, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang