Paradiso

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradiso gastehuis en selfsorgkothuis is 'n 4-ster-gegradeerde instansie en in 'n stil, boomryke tuin geleë met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantiavallei en -wynplase, en bied gaste hartlike en persoonlike diens.

Ons bied verskillende verblyfopsies. Daar is 4 smaakvol gemeubileerde dubbelkamers met en suite-badkamers of 2 tuinkamers, een met selfsorg-geriewe met 'n spa-bad, aparte stort en volledig toegeruste kombuis met oond en kookblad en dit lei na 'n onderdak-patio en privaat tuin en braai-area. Daar is ook 'n kamer langs die swembad het 'n spa-bad en aparte stort. Ons binnehof-kamer het 'n bad, aparte stort en privaat ingang lei na 'n patio en tuin met braaigeriewe.

Daar is ook 'n ruim tweeslaapkamerkothuis met 'n volledig toegeruste kombuis wat lei na die eetkamer en aangrensende leefarea met 'n kaggel.

Elkeen van die eenhede het 'n LED platskerm-TV, M-Net, gedeelde DStv, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër, winterverhitting, elektriese komberse, plafonwaaiers, 'n sitarea en gratis WiFi. Die swembadkamer en die binnehof-kamer het ondervloerse verhitting. Al die kamers het individuele toegang na die verhitte swembad, patio en privaat tuin. Daar is veilige motorhuisparkeerplek vir 1 motor per kamer.

'n Volle buffet-ontbyt, met Kontinentale en Engelse kookkuns, word in die ontbytkamer of buite op die swembad-patio bedien. Daar is ook 'n kaggel, kroegie, gratis WiFi en 'n gasterekenaar.

Leonard en Melody sal jou daguitstappies help beplan na omliggende wynlande, strande en interessante plekke.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradiso gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za