by Paradiso Paradise Beach | LekkeSlaap
+33

Paradiso Paradise Beach

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2022 tot 30 Sep 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mervin Place 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paradiso Paradise Beach bied selfsorgverblyf aan 'n familie of groep vriende in Paradise Beach in Jeffreysbaai.

Hierdie vakansiehuis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers gebruik die hoofbadkamer wat 'n stort-oor-bad het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelslaapbanke.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike banke en 'n eetarea met 'n etenstafel met 6 stoele.

Die sitarea se skuifdeure lei na 'n stoep met buitebraaigeriewe en 'n omheinde tuin. Hierdie huis is in 'n veiligheidskompleks en gaste het veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradiso Paradise Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Paradiso Paradise Beach
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mervin Place 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradiso Paradise Beach het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mervin Place 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bddd0680e1c052aac7105f70e2e544ba0c77a70479ecdb1f27507058ff5d076cd4620e29e460a9db8ed8ffb52c841dcb5bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 4 Mervin Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.110028915875 24.877745686911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem