Paradys Paleis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradys Paleis is in Paradise Beach in Jeffreysbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Dit is naby Astonbaai, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na die balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n deur wat lei na die balkon en 'n binnebraai.

Die huis is in 'n doodloopstraat en gaste het toegang tot trappe wat direk na die strand lei. Die huis spog ook met pragtige see-uitsigte.

Gaste word versoek om hulle eie strand- en badhanddoeke saam te bring.

Slaapplek

'n Bespreking by Paradys Paleis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradys Paleis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 480 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za