Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradysie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Paradysie is vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik.
- Die huis werk met sonkrag en het 'n gasgeiser en -stoof.
- Let asb. dat die huis nie 'n mikrogolfoond of TV het nie.
- Die instansie word via 'n sementpad bereik, gaste word nie aangeraai om die grondpad te ry as hulle met karavane reis nie, maar sleepwaentjies behoort nie 'n probleem te wees nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1b84049bd5f8ba000846c407a39b0ace5cb7bcbbfec828b6cdf83f42ad507edbb46be161aedb51721010f3e589f488310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R36 Potloodspruit Portion 22 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.002638511478 30.486432090489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem