LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradyskloof Eenheid | LekkeSlaap
+15

Paradyskloof Eenheid

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 25 Okt 2021 tot 30 Apr 2022.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 R740 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Mediclinic.

Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging en elektriese kombers vir die Kaap se koue winters.

Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en tuin en daar is lugversorging. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar, asook parkeerplek voor die huis.

Paradyskloof Eenheid is naby verskeie wynlandgoedere en plase en 1 km vanaf Stellenbosch Gholfklub, 1,3 km vanaf MediClinic Stellenbosch en 4,6 km vanaf Eikestad Mall. Majeka Spa is loopafstand. Tegnopark is 2 km vanaf woning. BOSSA en Kwik Spar asook Woolworths Food 1 km van huis. 'n Staander vir 'n skootrekenaar is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradyskloof Eenheid sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 79 resensies vir Paradyskloof Eenheid
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradyskloof Eenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R870
R870 R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
R870 R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870, nou Vanaf R740  per nag(plek vir 2) 79 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!