Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paresis Park 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Let asb. dat die huis voorafbetaalde elektrisiteit gebruik. Gaste moet asb. seker maak dat hulle die instansie verlaat met dieselfde aantal eenhede soos me aankoms.
Gaste moet eie handdoeke en waslappe vir skottelgoed bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Brandbergweg en Paresisstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bcaded201213a909c08860553d03cc2e8253f7ee58bca4ad874c2ad73d33da925bbc4db90adb54d1a70eacfb311de9f0b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) Corner of Brandberg Road and Paresis Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.1332505 14.292713522754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem