Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paresis Park 30

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Paresis Park 30
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Kobus R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R
Gesin met klein kinders

Lekker tot opsigter van park op tweede laaste dag kom kla oor bure, kla oor deure klap en getoet voor hek.

Net een remote gekry vir hoofhek met twee couples wat daar bly. Permanente afgetrede inwoners next door wat oud is en klein honde wat blaf as jy praat en die deur wat klap is sekuriteitshek van huis wat geroes is. Ook geen water by buite wasbak agter huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle O
Saam met vriende

Baie onprofessioneel hanteer.

Geen WiFi, geen DStv. was ook nie ingelig oor die reëling daarvan nie. Woonplek was nie mooi skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paresis Park 30 se terugvoer

More Michelle,
Julle het 11 dae daar gebly en nooit kom vra vir 'n 2de stel sleutels nie. As julle net sou kom rapporteer het oor die goed sou ek onmiddelik daarvan werk gemaak het, maar as gaste vir 11 dae bly waar ek niks hoor nie dan neem ek aan julle is gelukkig. Ek vra omverskoning in elk geval vir enige ongerief.
Groete,
Carin

Paresis Park 30
Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Brandberg- en Paresisstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApuWpQLiV5AIuUwtbcpS0P3lnT8sUFeUKB9p6ODGZ504ZTzwDII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 Corner of Brandberg Road and Paresis Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.133285283799 14.292734980426