Park Gables Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef.

Park Gables Guest House word 24-uur per dag bestuur deur die eienaars. Elegant dog gerieflik en rustig met stewige gesondheid- en Engelse ontbyte. Elke kamer is individueel versier en beskik oor 'n balkon of 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Elke kamer is ook toegerus met satelliet-TV, 'n waaier en strykgeriewe. Gratis toiletware word voorsien in die privaat badkamers.

Puik hoofgeregte word bedien op vooraf versoek. Al die geriewe op die onderste vloer kan met 'n rolstoel bereik word, maar dit is nie ten volle rolstoelvriendelik nie. Die eenhede is na aan sakedistrikte, amabassades en hospitale.

Park Gables is stapafstand van Loftus Versfeld, kroeë, restaurante, die Universiteit van Pretoria en Hatfield Plaza. Dit is ook net 40 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en op pad na Sun City en die Krugerwildtuin. Genoeg, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Park Gables Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R830 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za