Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Gables Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Thabo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 31 resensies vir Park Gables Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Maria J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige parkeerplek, ver weg van straat. Stil en rustig.

Skoon, netjiese, ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Ligging is perfek. Asblik in die badkamer was nog vol. Deursigtige gordyn in die badkamer. Geen waaier. Hulle het moeite gedoen vir 'n tafel in die kamer sodat ek kon werk. Soos die Engelsman se "pay cheap, stay cheap".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle P

Wou so gou as moontlik wegkom.

Lekker naby Loftus, maar badkamers was vuil, beddegoed bietjie voor gegril.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E
Saam met vriende

Uitstekende gasvryheid.

Van die oomblik dat ons daar aangekom het tot ons vetrek het Gideon, Dina en almal betrokke daar, ons welkom laat voel en die ekstra myl gestap — tot laataand die hek oopgemaak. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie F

Gemaklik en vriendelik.

Dina en haar man was baie gasvry en hulpvardig. Dit is die perfekte plek as jy iets by Loftus Versfeld Stadium moet bywoon. Die gastehuis is loopafstand van die stadium en selfs in die aand na die konsert was dit veilig om terug te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Dear Lisa, thank you for the great review. We hope to see you soon. Park Gables

Park Gables Guest House
Linn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Linn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging perfek, gasvryheid goed, netheid en instandhouding uiters swak.

Die beddegoed is dun en uitgewas, gevlek. Kussingslope kon jy nie eers op slaap. Beddegoed is te klein vir die bed. Muurprop is uit die muur gebreek. Swart bol hare half onder die bed gekry. Ligte hang uit die plafon. Toiletpapier was 'n half gebruikte rol. TV is nie vasgemaak aan die "TV brackets".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met klein kinders

Onbeskryflike gasvryheid en vriendelikheid.

Dina, die bestuurder, is 'n engel uit die hemel. Sy is so vriendelik en het ons behoorlik op die hande gedra. Ons het soos eregaste gevoel. Vriendelik, netjies, veilig, rustige atmosfeer en baie goeie waarde vir jou geld. Ek sal oor en oor hier wil bly. Ek het lanklaas sulke goeie diens gekry en mense wat die heeltyd beskikbaar is om te help. Dit is wonderlik. Julle is puik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie. Trudie

Park Gables Guest House
Willem K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great couple and friendly.

Close to most hospitals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B

Beautiful stay.

Beautiful house with spacious rooms. Hostess went the extra mile. Friendly and relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg S
Saam met vriende

Goed, maar kan verbeter.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, veral met spesiale versoeke soos vooraf gereel. Die bad in die kamer staan nie gelyk nie so dus as mens stort en omdraai is dit 'n groot geraas. Ek sal voorstel dat elke kamer 'n afstandbeheer vir die hek kry, of meer afstandbeheerder beskikbaar gestel word, want dit is nogals 'n frustrasie om in en uit te beweeg as die gasheer nie naby is om oop te maak nie. Anders as dit was dit 'n heel gemaklike verblyf en sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Reinhardt K
Saam met vriende

Vuil, onnet.

Lingerie in kaste en baie onnet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja H
Gesin met klein kinders

Thank you for a very pleasant stay.

Thank you for a very pleasant stay and assisting us with a new fridge when we told you it was not working as it should.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf en die bystand met 'n nuwe yskas toe ons gesê het dat dit nie gewerk het soos dit moes nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F

Outstanding service.

What a lovely place with so much care and love for our team, will use them again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bad/stort in kamer 2 is totaal onprakties en het ons verblyf bederf.

Voorts was daar nie handdoeke in ons kamer nie en moes ek daarvoor vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize R
Saam met vriende

We had a wonderfull experience.

We really had a wonderful experience. We will definitely visit again. Everything is neat and everyone is friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronél M

Netjies en skoon.

Het lekker gebly, was naby ons bestemming, sou graag ontbyt wou eet, maar moes voor 08:00 ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Hallo Johann,
Ek is bly julle het julle verblyf aangenaam en gerieflik gevind. Jammer jy kon nie ons heerlike ontbyt geniet nie. Dalk 'n volgende keer.
Groete,
Erika

Park Gables Guest House
Deon M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf.

Gemaklike verblyf, loopafstand vanaf Loftus. Beddens was netjies en gemalik met genoeg warm komberse. Bad het gelek. Raserige mede-gaste wat ná 01:00 vanaf rugby teruggekeer het, was steurend. My voorstel sou wees dat eienaars die gaste versoek om voor 23:00 of 24:00 terug te wees ten einde ander gaste in ag te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Hallo Liezel
Baie dankie vir jou meestal positiewe terugvoering. Ons neem kennis van die probleme en jou voorstelle en sal daaraan aandag gee. Ons hoop ons kan julle weer eendag by Park Gables ontvang.
Vriendelike groete
Erika

Park Gables Guest House
Brenda G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis was raserig!

Ons is in 'n kamer gesit teen die leefarea waar die kaggel gestook word tot laataand terwyl ons langsaan slaap! My man het gaan hoor hoekom raas dit so en hulle laat verstaan dit werk nie so nie! Personeel werk ook nie saggies nie, baie steurend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Beste Brenda
Ek vra graag om verskoning vir die ongerief wat julle ervaar het tydens julle verblyf by ons. Ek het my personeel opdrag gegee om in die toekoms die vuur voor 22:00 te stook. Verder sluit ek aan by my personeellid, Khanyo, deur verskoning te vra vir die gaste wat lawaaierig was in die woonkamer. Ek onderneem ook om 'n nota in al die kamers te sit om gaste te versoek om ander gaste se gerief te respekteer deur nie te raas nie, veral na 22:00.
Vriendelike groete,
Erika

Park Gables Guest House
Natalie E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie E
Saam met vriende

Goed bestuur en sal enige tyd weer daar bly.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Hi Natalie,
Ons is bly dat julle julle verblyf by Park Gables geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Erika

Park Gables Guest House
Alta B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelike personeel. Sal definitief weer in die gastehuis gaan bly. Net jammer die koffiemasjien was nie in werking nie, want die water in die tee-ketel was koud toe ek wou koffie drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Hallo Alta
Ek is bly jy jou verblyf by ons geniet. Ek is jammer oor die keteltjie. Ek vervang hom sommer dadelik. Ons sien jou graag weer eendag hier.
Vriendelike groete
Erika

Park Gables Guest House
Brian D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Saam met vriende

Neat and tidy.

Was expecting 3/4 beds, as booked but got single beds?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Beste Brian
Ons is jammer dat julle akkommodasie nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons was nie bewus daarvan dat ons advertensie aangedui het dat ons driekwart beddens beskikbaar het nie. Ons het dit intussen met Lekkeslaap / Travelground opgeneem en dit is nou duidelik aangedui dat dit enkelbeddens is.
Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Vriendelike groete
Erika

Park Gables Guest House
Elritia L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia L
Saam met vriende

Aangenaam en veral die ontbyt was uitstekend!

Dit het my beïndruk dat die dame gereed was om ons te ontvang en dat sy op hoogte was van ons bespreking en sy het onmiddellik en met absolute professionaliteit gereageer. Die ligging van die gastehuis was ideaal vir alles wat ons wou doen en die ontbyt was uitstekende waarde vir geld. Die personeel was almal uiters vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmari D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf en baie vriendelike diens.

Personeel is baie vriendelik. Kamer is gemaklik en baie mooi skoon. Sal hulle beslis weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie, Wilmari.
Ek is bly julle het jul verblyf geniet en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Erika

Park Gables Guest House
Corne C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie rustige atmosfeer so in die middel van die besige stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Uiters teleurgesteld.

Dis die mees beknopte kamer denkdaar en is 'n afskeepkamer in vergelyking met een van die ander kamers wat ek gesien het. My huishulpkamer hier by my huis is baie beter as hierdie kamer wat teen R800 per nag uitgehuur word. Dit is skokkend. Die kamer maak geen ergonomiese sin nie, en is verseker nie geskik vir meer as 'n enkellopende, rokende man nie. Die bed-, hangkas- en deur-kombinasie werk glad nie. Om by die hangkas in te kom, moet jy die kamerdeur toe maak en dan is daar nie spasie om verby die bed te beweeg nie. Die hele kort tydjie wat ons vier mense in daardie spasie probeer beweeg het, was net 'n frustrasie! Die kamer is nie geskik vir meer as een persoon nie. Ons is nie armlastiges wat van aalmoese leef nie. Ek het bespreek en goeie geld betaal vir wat ek aanvaar het gaan lyk soos op die foto en geskik wees vir 4 mense. Maar ek voel om die bos gelei. Ek was so teleurgesteld en het 'n soos 'n gek gevoel omdat ek hierdie verblyf vir my man en kinders gekies het en hulle daaraan moes onderwerp. En boonop al hierdie frustrasie, stink die kamer na sigaretrook. Ons ly almal aan hooikoors en het die volgende oggend almal met verstopte sinusse en erge hoofpyn opgestaan, soveel so dat ons medisyne daarvoor moes gaan koop. Ons het vroeg die oggend na die eerste nag verblyf uitgeteken en nie die tweede nag daar tuisgegaan nie. Ons moes die strate van Pretoria deurry en gaan klop aan deure om geskikte verblyf te vind vir die tweede nag. Ons is nie deur Park Gables terugbetaal vir die 2de nag wat ons nie gebly het nie. Moreel en eties sou dit reg wees van hulle om wel ons geld terug te gee, maar ek sien nie kans om te stry met iemand wat in die eerste plek gedink het dat mens 'n gesin van vier in kamer 13 kan inprop nie. Die twee dames wat aan diens was laataand en vroegoggend, asook kombuispersoneel was pragtig en baie vriendelik. Geen negatiewe gevoelens oor die personeel met wie ons wel in kontak gekom het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Gesin met klein kinders

Goed.

Sal weer hier tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moes 2 nagte daar bly terwyl my man 'n oogoperasie ondergaan het.

My handsak met belangrike dokumente, beursie, ekstra geld vir hospitaalbybetaling, man se trouring, ens. is uit my kamer van die enkelbed af gesteel deur die venster ─ GROOT SKADE! Het blykbaar voorheen met iemand anders ook gebeur, maar geen waarskuwing is aan ons gegee om nie iets naby aan vensters te plaas nie. Geen kluis in die kamer beskikbaar nie.Moeilik om hare droog te blaas, muurprop en spieël nie gerieflik geleë nie. Het aandete bespreek vir die tweede aand, baie smaakvol, maar teen die prys vind ek dit nogal duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro J
Enkelreisiger

Quiet and safe place to stay with friends.

Friendly staff and clean rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie E
Saam met vriende

Baie netjies en baie goeie diens.

Baie tevrede met personeel se diens, kamers en etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Enkelreisiger

Puik!

Alles was fantasties en ek sal Park Gables beslis aanbeveel en weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 784, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMmM0NmZiLWM3MTItNDNhYy1hMDJkLTlmNzJmZTUxZTlhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 784 Park Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.749929677229 28.219391762235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem