Park Place Boutique Guesthouse
- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 St Mark's Road, Belgravia, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus.
Park Place het 'n presidensiële suite met sy eie privaat parkeerplek, 4 "executive" kamers, 5 "deluxe" kamers, 5 standaard kamers, 2 enkelkamers en 2 tuinkamers. Ons gastehuis het altesaam 19 kamers wat pragtig ontwerp is. Elke kamer het 'n unieke karakter en is toegerus met lugversorging, 'n luukse badkamer, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, DStv (hotelpakket) en Charlotte Rhys-gastegeriewe.
Geriewe: etes by The Scarlet Ibis Restaurant of The Ibis Bar and Lounge, luukse konferensie geriewe, veilige parkering op die perseel, groot swembad (10 meter), WiFi in al die kamers, 24/7-ontvangs en portier, en 'n pendeldiens.
'n Groot verskeidenheid spesialiste is geleë in die omliggende omgewing - die meeste is stapafstand van die gastehuis af. Park Place se ligging, in die hartjie van Oos-Londen, beteken natuurlik ook dat al jou gunsteling inkopiebestemmings baie maklik is om te bereik: Vincent Park Winkelsentrum is net 'n paar kilometer van ons af, Hemingways Winkelsentrum en ander, kleiner, winkelsentrums is ook naby aan die gatehuis. Oos-Londen Gholfbaan het die Afrika Ope vir 'n hele paar jaar in 'n ry aangebied en is net 5 km van Park Place af. Buffalo Park Krieketstadion en ABSA Rugby en - Atletiekstadion is ook baie naby.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 St Mark's Road, Belgravia, East London, 5201, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 St Mark's Road, Belgravia, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang