Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park West Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Park West Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michael (mike) S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael (mike) S
Saam met vriende

Very friendly and helpful host!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park West Cottage se terugvoer

Thank you Mike.

Park West Cottage
Jan W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Park West Cottage is 'n wonderlike blyplek wat ek graag sal aanbeveel!

Ons was bevoorreg om vir 'n volle maand in Park West Cottage te kon bly. Hierdie pragtige woonstel is ruim en ten volle toegerus met enigiets wat jy kan benodig. Die eienaars, Debby en Neil, doen gereeld navraag na jou behoeftes, reageer onmiddellik op enige versoek en gaan uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Park West is geleë in 'n lieflike woonbuurt binne enkele minute se loopafstand van Cavendish-winkelsentrum en Newlands Village. Ons beveel Park West Cottage met 'n lekker hart aan vir 'n eersteklas verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park West Cottage se terugvoer

Baie dankie Jan en Hermien vir die pragtige kommentaar oor julle verblyf. Dit was inderdaad ‘n plesier om julle te ontmoet.

Park West Cottage
Verona E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona E
Besigheidsreis

Perfekte verblyf vir besigheidsreise.

Smaakvol en ruim met alles wat jy nodig het om 'n sakereis gerieflik te maak. Sal beslis weer by Park West Cottage tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park West Cottage se terugvoer

Dankie Verona vir jou mooi resensie.

Park West Cottage
Ilze J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het weer geboek vir volgende jaar, ek wou nie teruggaan huis toe nie.

Ons het by Park West tuisgegaan oor die Paasnaweek vir die Two Oceans maraton. Debby, die gasvrou het uit haar pad uitgegaan om ons verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Dis die lekkerste wat ek nog geslaap het voor 'n wedloop. Die binneversiering, die linne, ag net alles was awesome. Debby het selfs so ver gegaan om vir my spesiale eetgewoontes voorsiening te maak. Sy is 'n ongelooflike vriendelike gasvrou en ek kan Park West nie genoeg aanbeveel nie. Kan nie wag om terug te keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park West Cottage se terugvoer

Ilze, wat a mooi resensie. Ek waardeer jou gawe woorde baie. Ons sien uit an julle verblyf. Bly veiling.

Groete uit Nuweland,
Debby

Park West Cottage
Judy G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended accommodation with much to offer any discerning traveller.

A wonderful setting with mountain views and beautiful gardens. The accommodation was exceptionally spacious and well equipped offering every comfort needed for a stay in Cape Town. Self-catering an added bonus. Easy access to the highway and all that Cape Town has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park West Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to write such a beautiful review, Judy! It was a pleasure to host you.

Park West Cottage
Salome S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters bedagsame gasvryheid.

Vanaf ons eerste kontak, was die gasvrou besonders vriendelik en behulpsaam. Wat 'n lieflike verrassing om in te stap by jou verblyf met pragtige vars geel rose, varsgebakte koek, filterkoffie, wyn, verwarmers teen die mure wat aangeskakel is, ens ens. Debby an Neil se plek is pragtig, goed versorg, goed geleë en was dit 'n vreugde om so bederf te word! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Park West Cottage se terugvoer

Dear Salome,
It was a pleasure to host you.
Baie dankie vir die pragtige resensie en vir julle waardeering van Park West.
Warm regards from Cape Town
Debby

Park West Cottage
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bougainville-laan 1, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3655620e804b13a2620b02df374c5f0d25ea56285505082fd4945d6c42690952241c67d8034bfa6b0bffae6c0b38505dd5b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Bougainville Avenue Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978335363292 18.456088495701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem