Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parker's Place

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Parker's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Coleen H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, netjies, skoon, rustige atmosfeer. Sal verseker weer daar oorbly.

Ons verblyf was perfek, netjies en skoon - daar was alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Die rustige omgewing was 'n bonus en ons het lekker gerus. Ons sal enige iemand aanbeveel om met 'n geruste hart daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie gerieflik en skoon, alles wat ons verwag het. Die eenheid het alles wat benodig word in die kombuis en was daagliks mooi skoon gemaak. Badkamer ook lekker ruim. Sal nie geskik wees vir iemand wat trappe 'n uitdaging vind nie. Redelike nou en steil hout trappe na "slaapkamer" bo. Pragtige omgewing, net jammer die heining voor die eenheid belemmer die uitsig as jy op die stoep sit. Daar is sonkrag stelsel, so Eskom se manewales het ons glad nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite and relaxing.

Lovely stay, cute little cottage. Owners were very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxed stay in a really nice unit with great views.

The place is really well equipped, modern, comfortable and clean. Sarah, the host, was very responsive to our messages and was very welcoming. We should have stayed another night or two.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, quiet and cosy.

Perfectly serene! The accommodation was super clean and situated in a safe and secure estate. There was plenty to do around the area, just a few minutes away. If you're looking for the perfect spot to break away from the chaos of city life, this is the place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F
Besigheidsreis

Peaceful.

Stay was great. The steepness of the stairs would be the only comment/issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Maria S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met uitstekende geriewe en privaatheid.

Tienduisend dankies aan die gasvrou wat geen moeite ontsien het sodat my man die Wêreldbeker eindstryd kon sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Pragtige selfsorg eenheid op 'n rustige landgoed. Geniet die rustigheid en vrede van die omgewing. Bonus is sonkragstelsel wat beurtkrag nie 'n probleem maak nie. Ons gasvrou, Sarah, het seker gemaak dat ons nie sukkel om daar uit te kom nie. Kan Parker's Place verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon, stil en veilig.

Ons het vir twee aande gebly en met geen probleem. Kamer was skoongemaak en ons het 'n opsionele ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Our stay here felt like a home away from home, all self-catering necessities were available and Sarah, our host, kept us updated and well-informed. We loved that our cleaning fairy came in every day to clean our place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek.

Alles wat nodig was. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Wonderful & peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid omring deur natuurskoon.

Gasvrye verwelkoming. Dierevriendelik. Pragtige omgewing in die natuur. Was baie veilig vir my en my dogter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan. M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan. M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place very tastefully decorated. Very peaceful, safe and secure. Host very friendly and accommodating.

Only downfall is the narrow steps - would not recommend anyone who is not stable on their feet (eg. elderly) to stay there as the floors are very polished and you can slip easily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parker's Place se terugvoer

Thank you for pointing this out. The stairs have now all been fitted with a new non-slip grip and are no longer very polished. I have also added a backing onto the stairs. The balustrade is secure and will assist anyone who is a little unsteady on their feet.

Parker's Place
Charmaine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Enkelreisiger

Lovely stop-over. Pet-friendly place.

I loved my stay here, was welcomed by Sarah (the perfect host). The place was well equipped with everything you need. The dogs loved the garden and the walk outside the estate among the sugar cane fields. Beautifully decorated and so comfortable. 5 stars! I should've stayed another day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

So close to Hilton, yet we felt we were in the country. Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tastefully furnished accommodation in a beautiful setting.

We had a lovely stay and Sarah was a wonderful host. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing service, a must-do destination!

The hosts were absolutely amazing! The spot is super secure, beautiful scenery, 10 out of 10! Will highly recommend. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place.

Parker's Place se uitsig is asemrowend mooi. Die eenheid is heerlik ruim, pragtig kreatief en netjies ingerig met als wat jy nodig het. Die stilte en rustigheid na 'n woelige dag op die N3 was fantasties. Dit het gevoel soos ons eie huis. Ons sal graag weer daar oornag. Sarah is gasvry, vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve Y - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accommodation & well laid out - nice & warm.

Very comfortable modern apartment with good views over the farms & distant hills. Parking for vehicle very safe - inside security estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Besigheidsreis

I didn't want to leave!

Elegant, simple and homely, Parkers Place felt like home away from home. Convenient facilities for self-catering, indulgent bathroom, comfortable bed, serene surroundings with beautiful views and sunsets - I couldn't have asked for more. There was even a generator for loadshedding which was a relief. Will certainly return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack B
Gesin met klein kinders

We had a lovely weekend at Parkers Place.

Stunning little cottage has everything you need. Sarah is a wonderful host. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay in a great environment.

Well equipped new unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect, no complaints.

It was everything and more, just the way we wanted it, peaceful and quiet, Sarah and Scruff are such warm hosts. Sarah was so helpful whenever we needed to be assisted with anything. What l loved the most was the safety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelmarie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos 'n huis weg van die huis!

Ongelooflike oulike, cozy plekkie met die oulikste troeteldiere wat by ons kom kuier het! Die gasvrou was ook super nice en het ons tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sihle G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy accommodation, nicely kitted with almost everything.

Owners communicate well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birnam Wood-weg BSW 10, Dunsinane Estate 4, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae830fd9a1e7d44553293d719f536cb69dcb2a85c12af0d16a7899fbc33624d1da66968418b396200eaae2387d30a9b68d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 BSW 10 Birnam Wood Road No. 4 Dunsinane Estate 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538354025023 30.236660982651