2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - BSW 10 Birnam Wood Road, No. 4 Dunsinane Estate, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Parker's Place is 'n bekoorlike en stylvolle selfsorg-gastesuite op die veilige plattelandse Dunsinane Estate in Merrivale.
Die suite kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n boonste mezzanine-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea op die onderste verdieping en 'n badkamer. Daar is geen binnedeure nie. Die boonste mezzanine-styl slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, 'n staande waaier en 'n spieëltafel.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2. Die sitarea het 2 stoele en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Buite is daar 'n privaat onderdakstoep met buite-eetmeubels, 'n Weber-braai en pragtige uitsigte. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die eiendom het ook sonkrag en 'n rugsteunkragopwekker in geval van beurtkrag.
Die gastesuite is veilig omhein vir alle troeteldiervriendelike besoeke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- BSW 10 Birnam Wood Road, No. 4 Dunsinane Estate, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Parker's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
BSW 10 Birnam Wood Road, No. 4 Dunsinane Estate, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang