ParkHill Luxury Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

ParkHill Luxury Accommodation bied bekostigbare, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af.

Verblyf word in 3 groot kamers gebied wat elk 'n privaat ingang het in 'n tuin met braaigeriewe. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt word op versoek bedien. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na ParkHill Luxury Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false