LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Parkhurst Ateljee | LekkeSlaap
+16

Parkhurst Ateljee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinnstraat 31, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Parkhurst Ateljee is ‘n gerieflike blyplek in die hartjie van Johannesburg, net 5 minute se stap na die bekende 4de Laan in Parkhurt met sy gewilde bistro’s, restaurante en winkels. Die ateljeewoonstel is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon.

Die ateljee is ingerig vir korttermynverblyf en is geskik vir pendelaars wat gedurende die werksweek verblyf nodig het. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n oopplan-area met 'n enkelslaapbank, kombuisie en sit- en studeerarea.

Die kombuisie is met 'n yskassie, stoofplaat, mikrogolf en ketel toegerus. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir klein- en mediumgrootte motors.

Parkhurst is 5 km van Rosebank se Gautrainstasie, Milpark Hospitaal, Victory Park- en Rosebank-winkelsentrums, die Emmerentiadam en 10 km van Johannesburg se middestad en Sandton af.

Slaapplek

’n Bespreking by Parkhurst Ateljee sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Parkhurst Ateljee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Quinnstraat 31, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Parkhurst Ateljee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinnstraat 31, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcef1fdebbc561a6afe06b69fe70d7d63daa8c1321990ba16420a3e8ed23c37a53fa78c49931fa651173b0d8b54453582fc85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag(plek vir 3) 4 5 1 5 31 Quinn Street Parkhurst 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.14074 28.01297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!