Parkmore Gem

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Parkmore Gem is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Parkmore, Sandton.

Dié lieflike woonstel beskik oor 1 ruim slaapkamer wat met 2 trappies bereik word. Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel en WiFi is beskikbaar.

Parkmore Gem se ligging is ideaal vir sakereisigers en is 2 km van Sandton City Mall en Nelson Mandela Square en 3 km van die Benmore Tuine af.

Slaapplek

'n Bespreking by Parkmore Gem sluit in:

2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parkmore Gem gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za