20% af Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Penford Akkommodasie by Parkview Flats | LekkeSlaap
+71

Parkview Flats

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 32 resensies vir Parkview Flats
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
David M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Woonstel was voortreflik en waarde vir geld. Kan miskien die gordyne bietjie dikker material maak vir meer privaatheid. Te min plugs in die vertrek en heeltemal te ver van die bed.

Violet F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Violet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very unhappy.

When we arrived, no reception. When I called her she sent a cleaning lady to assist us. On opening the flat, a bad smell coming out as we enter and see the blinds are broken, the freezer door doesn't close, shower and windows dirty, old bedding. No thanks, never again. I forgot my vanity case and they still didn't contact me after. I contacted them three times.

Denise T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Vriendelik en behulpsaam.

Marina V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V
Enkelreisiger

Gerieflik en toeganklik.

Dit is nie luuks nie, maar gerieflik. Veilige parkering. Ek kon nie WiFi-konneksie kry nie, dit was vir my 'n probleem. Vriendelike personeel op perseel.

Jason B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jason B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very unpleasant.

Very disappointed in experience. The unit we booked was allocated to someone else when we arrived. Unit we were given was very dated and located in front of building. Felt very unsafe walking to unit in evenings and main door to building was left open most of the time we got there. No air-conditioner, but at least there was a fan, which also didn't work. No candles or lanterns for load shedding. Yes, we were given another unit in the back of the building which did feel a bit safer, but no privacy as unit was located at entry/exit gate to units and only had a see through curtain in front of window. Showering was also difficult seeing that the shower and toilet is in the same space. Couldn't get dressed in room otherwise people passing by would see you, so you had to get dressed in shower/toilet where floor was wet. One positive is that our accommodation was in close proximity to where we had to be everyday.

Stevie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevie L
Gesin met klein kinders

Close to everything.

Besides the load shedding at the Spur when eating, it was relaxing.

Corrie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Enkelreisiger

Weereens 'n aangename verblyfsopsie - betaalbaar, sentraal en baie gerieflik. Sal enige tyd weer hier kom bly.

Ek sal enige tyd hierdie verblyfsplek aanbeveel en self ook weer gebruik. Dis nou die 2de of 3de keer dat ek hier gebly het en is altyd 'happy' as my 'flat' beskikbaar is vir my.

Rentia L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rentia L
Gesin met klein kinders

Nie geskik vir my gesin.

Nie geskik vir my gesin. Nie veilige area nie.

Antoinette D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Veilige parkeerplek was netjies, het lekker gebly naby 'n groot winkelkompleks. Sal Parkview Flats aanbeveel. Baie goedkoop.

Desmond F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond F
Gesin met klein kinders

Affordable accommodation.

Location was perfect to travel from.

Paula W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula W
Enkelreisiger

Absoluut uitmuntend!

Ek het 'n gerieflike en rustige tydjie ervaar, sal graag weer daar kuier. Baie dankie.

Katinka B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka B
Gesin met klein kinders

Was baie gesellig en naby alles.

Ons het baie lekker gekuier in Uitenhage, ons blyplek was sentraal geleë.

Elaine L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine L
Enkelreisiger

Geen sekuriteit vir voertuig.

Behulpsame diens en plek netjies maar verouderd kan opgeknap word.

Parkview Flats's terugvoer

Goeiemore Mev Elaine Lewis,

Ek vra om verskoning vir enige ongerief ervaar, ons bied gratis parkering agter 'n afstand beheerbare hek. Lee-ann het u die parkeering uitgewys toe sy u ingelaat het, die kontrole was aan u eenheid se sleutel. Die eenhede is opgeknap in die laaste 2 jaar. Ons bied baie gemaklikke bekostigbare verblyf en bied 'n wye verskeidenheid teen verskille pryse in die omliggende area.

Parkview Flats
David M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Lee-Ann is absolute juweel. Parkview was by lekker om in te bly. Dit was ons slaapplek vir die naweek en ek sal enige tyd weer gebruik maak van hulle. Twee negatiewe punte. Die woonstel wat aan my toegeken was het nie ligte in die badkamer gehad nie, het nie groot impak op my verblyf gehad nie, daarom het ek dit nie aangemeld nie. Die stort is vir baie maer mense en ek het gesukkel om daar in te pas. Miskien moet julle dit oorweeg om by die bad ook 'n stort by te voeg wat dit meer gereiflik gaan maak vir groter mense soos ek en ons is 'n klomp in Suid-Afrika. Tweede punt is die padgeraas. Miskien moet julle oorweeg om grensmuur te bou en ook omheining plante daar te plant om die geraas vanaf die pad te demp. Dit sal ook meer sekuriteit beid aan die woonstelle op die grondvloer op die Graaff-Reinet pad. Anders was my verblyf baie lekker. Weereens baie dankie aan Lee-Anne vir voortreflike diens.

Jonathan P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan P

Ek's tevrede.

Die woonstel was doeltreffend en billik vir die prys wat ek betaal het.

Yolandi E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E
Besigheidsreis

Bekostigbaar, netjies en ten volle selfsorg.

Die woonstel is op die onderste vloer van 'n woonstelgebou, en voel nogal ingehok. Die woonstel is basies in die helfte gedeel met 'n toesluitdeur wat die woonstel van die een langsaan skei - gevolglik is die deur glad nie klankdig nie en raserige bure se stemme en televisie-stel was baie steurend. Behalwe vir dit, is die woonstel baie netjies, gerieflik geleë en ten volle toegerus vir selfsorg. Waarde vir geld.

Dieter S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S
Enkelreisiger

Baie lekker verblyf by PARKVIEW in Uitenhage.

Veilig en vinnige afhandeling. Dankie aan almal betrokke!

Arthur H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur H
Enkelreisiger

Voldoende verblyf as jy vakansie hou om die area te ontdek.

Parkview Flats kort dalk bietjie aandag aan die buitekant, maar binne is die verblyf meer as voldoende vir oornagverblyf of langer om as basis te dien om die Uitenhage-/PE-/Addo-area te verken.

Dieter S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S
Besigheidsreis

A very pleasant stay. Well-managed and good communication.

Pleasant staff, lovely hot water, super to have such safe parking!

Anthonie Johannes T - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie Johannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie vriendelik ontvang. Alles skoon en netjies. Goed toegerus.

Arnold K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustige atmosfeer en goeie waarde vir geld ... sal dit sekerlik weer gebruik!

Die kamers is gerieflik, die woonstelle is baie netjies, sekuriteit is goed, geen klagtes. Hou aan met die goeie werk!

Oliver A - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Oliver A
Gesin met klein kinders

Lekke!

Goeie waarde vir geld, dankie!

Willie B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Netjies verbly teen 'n baie billike prys

Blyplek is baie netjies ingerig met alle benodighede daarin. Word goed versorg en ons is ook baie vriendelik ontvang. Prys is baie billik en sal ek dit definitief vir ander aanbeveel.

Ian L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net baie warm. Geen ventilasie nie, en die waaier is nie baie goed nie.

Baie lekker sentraal! Die TV se kleur is nie reg nie, maar ons het baie lekker gebly.

Amanda S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

Pleased that it was very neat and spacious.

Neat and spacious. A few things missing like an iron - but other than that it was value for money.

Knowledge Rajohane M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Knowledge Rajohane M

I had a comfortable and quiet stay!

The booking, reception and checkout were efficient!

Nicolas B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim met alles wat jy nodig het.

Die plek is netjies. Die badkamer is egter nie te prakties uitgelê nie.

Ricardo V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ricardo V
Gesin met klein kinders

Its quite neat and cozy,

They need a proper receptionist to receive guest in professional manner, and a late night rumour from some of the other guests kept us awake till three the next morning. However, apart from that, the stay was awesome.

Tania B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Good

A nice stay in Uitenhage.

Mohamed K - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed K
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay.

Centrally situated. Comfortable and spacious. Wouldn't mind staying here again.

Dorothea W - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea W
Gesin met klein kinders

We was really suprised by the neatness of the palce, it was beautiful, thanks

This was excellent! We really enjoyed how safe and clean the flat was!

Robert W - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Enkelreisiger

Comfortable accommodation

A large self-catering en suite bachelor flat, centrally situated in a safe area.

was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetstraat 2, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YzkzMjljLTdhODEtNDliMC04ZWViLTNhNTNlYzUzZDdjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 2 Graaff Reinet Road Penford 6229 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.761765033644 25.404400527478
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za