Paros by die See
Opsomming van Resensie
Chantell H - Des 2020
Gemiddeld
Fantastiese omgewing. Skoon verblyf en veilig.
Paros by die See's terugvoer
Baie dankie Chantell, julle was 5ster gaste! Dit was 'n fees om julle as gaste te hê en Paros by die See verwelkom julle baie graag enige tyd terug.
Mooiste vir 2021.
Gerd S - Nov 2020
Gemiddeld
Brilliant
Paros by die See's terugvoer
Thank you Gerd. It was a pleasure hosting you and Paros by the Sea welcomes you back anytime!
Jeanine V - Jan 2020
Gemiddeld
Paros by die See is in 'n baie mooi en netjiese kompleks geleë. Die woonstel is baie netjies en naby lekker swemstrande.
Paros by die See's terugvoer
Baie dankie, Jeanine, dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle was 5 ster gaste - lekker om gaste te hê wat 'n plek so mooi versorg en so skoon laat. Julle is enige tyd welkom - kom kuier weer!
Karin M - Des 2019
Gemiddeld
Home away from home.
Paros by die See's terugvoer
Baie dankie Karin, julle was 5-ster gaste. Dit het gevoel soos ou vriende wat by Paros by die See kuier. Dankie vir 'n baie skoon woning en ek is so bly julle het dit so geniet. Ek sien baie uit om julle weer te verwelkom.
Lindsay V - Nov 2019
Gemiddeld
Fantastic stay with all amenities present.
Paros by die See's terugvoer
Thank you Lindsay, it was delightful to host you and your family, thanks for being 5-star guests! Paros by the Sea would love to welcome you back anytime!
Bets R - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was wonderlik.
Paros by die See's terugvoer
Baie dankie Bets, dit was wonderlik om julle hier te hê en ek is bly julle het dit so geniet.
Dis regtig lekker hier.
Baie dankie dat julle die huis so skoon en netjies gelaat het - julle was wonderlike gaste!
Paros by die See sien uit om julle weer te verwelkom.
5 sterre vir julle as gaste!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10