Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Partytjies en geraas word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe bereik. Dit is dus dalk nie vir gaste met gestremdhede geskik nie.
Daar is veilige parkeerplek en daar is sekuriteit 24 uur aan diens.
'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Onbeperkte WiFi word voorsien. Netflix met DStv Now is beskikbaar, maar gaste moet met hulle eie besonderhede inteken.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. by die kompleks se reëls hou.
Gaste moenie huiwer om te vra as hulle enige verdere inligting nodig het nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Ipahla Lane, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang