LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Parsonsheuwel

Parsons Hill Apartment   Prime picks icon.

Prime picks icon.

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Parsons Hill Apartment bied gehalteverblyf in 'n stil woonbuurt en is ideaal vir sakereisigers of 'n klein gesin wat op vakansie is, vir hospitaalbesoeke of gaste wat sportsbyeenkomste wil bywoon.

Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, ketel, mikrogolf, lugbraaier en 'n eenplaatstoof toegerus. Gratis tee, koffie, melk en suiker, asook toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat dek met meubels.

Hierdie woonstel is naby verskeie hospitale soos Greenacres en Mercantile en is ideaal vir sportsgeleenthede. Die Newton Park-swembad, Nelson Mandela Stadion, die strandfront, Greenacres Winkelsentrum en verskeie ander eetplekke is ook naby.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anabela-da-graca V
Gesin met tieners
5.0
Quiet, peaceful, comfortable, safe and secure. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Tersius V
5.0
Gasheer was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Dit was baie gerieflik.
Feb 2026
Sorita N
5.0
Rustig, ontspanne en baie netjies. Dit was voorwaar aangenaam. Baie dankie. Gasvrou het ons persoonlik ontvang, verwelkom en die nodige inligting gege...
Sien meer
Des 2025
Lauren E
Gesin met tieners
5.0
Restful and rejuvenating. Parsons Hill was lovely and quiet. We had a very restful break.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Thamzanqa Aubrey M
5.0
Excellent. Very nice and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucharle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Parsons Hill Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bf7c9a6627cd36ffe47d8ff418755ed78e09ac06f2e6c9f427992c92de94b28d3d23ebffc81ba86bde7fd21ac08ea8da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 29 Van Niekerk Road Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947937884589 25.588821376321