Partridge Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Partridge Place is 'n selfsorgwoonstel op die berghange van die Elsies Peak in Vishoek geleë, 'n kus voorstad van Kaapstad. Dié stylvolle woonstel front na die see met asemrowende uitsigte oor Vishoek se baai.

Partridge Place het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed kan verander. Die afsonderlike badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware en het 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en twee stoele en 'n beeldskone uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Partridge Place sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Partridge Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za