2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Loop Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Parys Escape is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang wat sentraal op 'n gedeelde perseel in Parys geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige, onderdak, omheinde parkeerplek. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 Loop Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Parys Escape het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Loop Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang