8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2911 Egret Street, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Parys Golf and Country Estate 2911 is 'n moderne selfsorghuis op die Parys Gholflandgoed aan die buitewyke van Parys. Die huis is op 'n eiland op die landgoed, wat aan die Vaalrivier grens, geleë.
Hierdie luukse huis met verskeie verdiepings word omring deur bome en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Drie van die slaapkamers bied lieflike uitsigte oor die rivier. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, diepvrieskas, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n aparte area met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n gastetoilet en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die huis spog met 2 sitareas, elk met 'n TV met DStv Explora-kanale. Die toegeboude braai-area het 'n etenstafel, sitarea en 'n skuifdeur met 'n uitsig oor die Vaalrivier.
Die binnebraai-area lei na 'n swembad met 'n uitsig oor die tuin, en die tuin lei na die rivier. Die huis het 'n outomatiese dubbelmotorhuis vir 2 voertuie, en 4 parkeerplekke buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2911 Egret Street, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Parys Golf and Country Estate 2911 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2911 Egret Street, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang