Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Golf and Country Estate 2951

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Parys Golf and Country Estate 2951
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Uslindile Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uslindile Y
Saam met vriende

Great stay with friends.

Great stay at the Parys Golf and Country Estate 2951, wouldn't just request the house to be cleaned/wiped down prior to check-in. One of the bathroom drains was blocked, but we used the provided drain cleaner to clear it out. The aircon in the room that sleeps 5 people doesn't work properly in keeping the room cool. The showers could have also been scrubbed to be cleaner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback, Uslindile. All your concerns were addressed and sorted out as far as possible. Kindest regards, Adele.

Parys Golf and Country Estate 2951
Nomaza D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomaza D
Saam met vriende

Perfect holiday home. Absolutely amazing.

Beautiful house, great location, and the host was very helpful and available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback and excellent rating, Nomaza. Much appreciated. Hope to see you soon. Regards, Adele.

Parys Golf and Country Estate 2951
Ina A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina A

Die huis is goed toegerus.

Die huis is goed toegerus, ruim en skoon. Skoonmaakdienste was ook beskikbaar. Adele was altyd behulpsaam en het spoedig geantwoord op al my vrae. Die huis is goed geleë met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Ina, waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Japie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie E

Lovely relaxing environment.

Such a beautiful place with a friendly host. There's lots to do to keep guests busy and a lovely pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your rating, Japie. Much appreciated. I'm glad you enjoyed your stay.
Regards, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Josh T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh T
Saam met vriende

Lovely stay with a group of friends, we will definitely return.

Stay was absolutely fantastic. The owner of the property was very accommodating and informative. The house is a fantastic place to stay for families and friends. Thank you, we will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback, Josh. Hope to see you soon. Regards, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Sonja P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek!

Dit het ons verwagtinge oortref! Ons was 'n groot gesinsgroep en die huis het waarlik iets vir elkeen gebied, van die swembad tot die pooltafel en sport op die TV! Die spasie was heerlik met genoeg badkamers en natuurlik die pragtige golfbaan en rivier reg voor jou stoep. Dit is ook net om die draai van al die oulike winkeltjies in die dorp vir diegene wat wou gaan snuffel vir oulike items. Alles was ten volle toegerus en ons sal beslis weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Sonja, waardeer jou terugvoer. Baie bly julle het die naweek saam met julle familie geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Tshiamo P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiamo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and neat.

House is spacious and very clean. The helper comes daily to clean, unfortunately/fortunately, we had already cleaned when she arrived in the morning and we kept the house clean because we found it clean. Relaxing and the river is nearby and you can walk to it to clear your mind and relax. The house looks better than it looks in the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met vriende

Great for a golf weekend away with friends.

Very clean and neat, massive entertainment area and lovely boma outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Daniel. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Amelia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Gesin met tieners

Verskriklike lekker kuierhuis met hope vermaak vir jongmense. Pooltafel, tafeltennis, darts. Sal vir seker weer gaan.

Baie vriendelikk en hulpvaardig by hekke ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Amelia, hoop om julle gou weer te sien. Groete, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Faith X - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith X
Gesin met klein kinders

My family and I loved our stay and already planning to come back soon.

It was my second time visiting the house and that says a lot. The owner is great and she communicates very well. I will always come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for the kind words, Faith. Always great having you.
Hope to see you soon.
Regards, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Erik S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Perfek vir groepe.

Adèle se verblyf was perfek, perfek vir ons groep van 12 en haar kliëntediens het die hele ervaring nog meer aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Great value for money, definitely will be back.

Lovely place. Just an inverter or generator would have been lovely. We had no power for most of the time we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Morning Chris, thank you for the review. We are looking into a viable solution for loadshedding and unplanned power failures.
Hope to see you soon
Regards, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Sheila I - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila I
Saam met vriende

Absolutely stunning property in an awesome location.

Absolutely stunning property in an awesome location. We were close to the main areas, but far enough to feel like we were really away! The house is fully equipped with high-quality everything that you would need without bringing anything with you. Stunning view of the golf course. Friendly atmosphere in the whole estate. We had just arrived and we were planning on when we were going to come out again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for the lovely review, Sheila, much appreciated. Hope to see you soon.

Parys Golf and Country Estate 2951
Hannnes M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannnes M
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek naby aan Gauteng.

Adele was baie behulpsame die huis is geskik vir groot gesinne en daar is iets van als om te doen. Was ons tweede keer daar en ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Hannes, hoop om julle gou weer te sien.

Parys Golf and Country Estate 2951
Elsabe M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Gesin met klein kinders

Lekker ruim plek met alles wat nodig is.

Ideale blyplek vir gesinne. Kindervriendelik. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier. Groete Adèle

Parys Golf and Country Estate 2951
Cobus V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met vriende

Het baie lekker gebly, uitstekend geleë en toegerus.

Was Parys toe vir 'n gholftoer saam met vriende en het dit baie geniet. Die huis het alles, kaggel, binnebraai, buiteboma, pooltafel, tafeltennis en swembad (was bietjie koud om te swem). Huis is ook goed toegerus met eetgerei, glase yskaste ens. Werk uitstekend vir 'n groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Cobus, bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete,
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Feline V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Feline V

Teleurgesteld.

1. Een bed was nie skoon oorgetrek nie. 2. Hoofslaapkamer se wasbak loop baie stadig uit, so ook storte bo. 3. Verskeie deure se handvatsels was los. 4. Skottelgoedwasser so aangepak dat selfs skoonmaker gevra het dat ons dit nie gebruik nie. 5. Die ligte wat beskikbaar was vir beurtkrag se batterye was almal pap, sleg om in 'n vreemde donker huis in te stap en te soek vir ligte/kerse. 6. Verskeie koffiebekers en borde ge"chip". 7. Duvet oortreksels en duvets kan vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Goeie dag Feline,

Baie dankie vir jou eerlike resensie. Na deeglike inspeksie by die huis, kon ons gelukkig alles vinnig regstel, aangesien jou knelpunte kosmeties van aard was.
Ek gee graag terugvoer:
1. Die laken wat nie skoon oorgetrek was nie, was ongelukkig 'n oorsig vanaf die skoonmaker. Gelukkig kon julle Vrydagaand reeds 'n skoon laken oortrek, aangesien daar 3 stelle beddegoed per bed is.
2. Ons het "drain cleaner" in alle "drains" gegooi, alles loop nou vinniger uit, ongelukkig nie die 1 stort bo nie, dit is 'n kontruksie fout, maar met die "cleaner" is dit beter.
3. Ons is deur die hele huis, slegs 1 handvatsel was bietjie los, dit is weer vasgemaak.
4. Die skottelgoed wasser het nie sout en rinse aid gehad nie, dit is ingegooi, wasser werk sonder probleme.
5. Ons het alle lampies se batterye en ook die kerse vervang. Die buis lig is herlaai, wat ons elke week seker van maak, ons het ook nog 2 herlaaibare liggies aangeskaf. Ek sal ook duidelike instruksies aan ons gaste gee van waar hulle die loadshedding hulpmiddels kan vind, sodat hulle nie in die donker, vreemde huis hoef rond te tas nie.
6. Ongelukkig is ek nie seker na watter duvetoortreksels jy verwys nie, aangesien, soos reeds genoem, daar 3 stelle per bed is, en ek nie weet watter stel gebruik was tydens julle besoek nie. Ons het egter nuwe oortreksels vir die kamer met die enkelbeddens aangeskaf en ook nuwe lakens vir elke bed.

Groete, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Uitsonderlike huis met al die geriewe (en meer) as wat 'n familie nodig het.

Netjiese huis met genoeg vermaak vir die hele gesin. Die kombuis is propvol van alles wat jy gaan benodig (selfs tydens loadshedding). Parys Golf and Country Estate self is 'n lus vir die oog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Baie lekker gewees.

Heerlik gebly. Skoon, netjies en veilig. Dankie Adèle, sal julle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannnes M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannnes M
Saam met vriende

Lekker naweekwegbreek.

Luukse, groot huis met alles wat jy nodig het. Mooi uitsig oor die golfbaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Hannes.

Parys Golf and Country Estate 2951
Lebo T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo T
Saam met vriende

I had an awesome weekend.

The pictures of the house don't do justice to this beautiful home. Everything was on point. The house exceeded our expectations. Thanks again Adel for a wonderful stay. Definitely coming back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you Lebo, appreciate your feedback.
Hope to see you soon.
Regards, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Carel D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D
Saam met vriende

Dit was' n onvergeetlike naweek gewees.

Die huis is baie mooi, skoon en netjies. Ten volle toegerus, jy hoef letterlik niks saam te neem nie. Sal beslis weer hierheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Dankie Carel, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Parys Golf and Country Estate 2951
Emiel J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emiel J
Saam met vriende

Huis was baie netjies en naby die klubhuis as jy 'n gholfspeler is. Huis het al die geriewe nodig vir 'n baie lekker naweek. Die skoonmakers wat elke dag ingekom het was 'n groot verrassing. Sal definitief weer besoek.

Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Emiel, bly julle het lekker gekuier.
Sien julle binnekort weer.
Groete,
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Boet H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet H
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Ons het saam met die kinders, kleinkinders en vriende 'n wegbreek-naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Boet, bly julle het die naweek geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Adele.

Parys Golf and Country Estate 2951
Jan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met vriende

Absoluut lekker gekuier.

Die eenheid is super luuks en het aan alle verwagtinge voldoen. Alle geriewe is daar en dis 'n perfekte plek vir 'n wegbreek. Ons het 'n probleem gehad met een geiser se warm water en Adele het dit onmiddellik uitgesorteer. Baie dankie daarvoor! Ek beveel die plek met graagte aan. Sal beslis weet gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Jan, hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Adele.

Parys Golf and Country Estate 2951
Chanelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B
Saam met vriende

We loved our stay at the house. The house was beyond beautiful for words.

We enjoyed every moment of our weekend away, so much so that we wished we could've stayed longer. We will definitely be returning in the near future. The house was immaculate, spacious, beautiful. A dream house to say the least.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback Chanelle.
Glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Pearl M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl M
Saam met vriende

Amazing.

No complains what so ever, really enjoyed myself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback Pearl, much appreciated.

Parys Golf and Country Estate 2951
Annerine M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine M
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier, kosgemaak, gestap en ontspan! Sal vir seker weer gaan!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Annerine, hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Boitumelo M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M
Gesin met klein kinders

It was a great weekend, no disappointments. The only thing that made us uncomfortable was the cameras in the living room area.

House was very clean and exceeded our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for the feedback Boitumelo, much appreciated.
Just to clarify, there are no cameras inside the house, living area, or patio.
The cameras are positioned in such a way to keep all guests privacy in mind.

Kind regards,
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Portia T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia T
Saam met vriende

We always have a wonderful stay at Parys Golf Estate. My friends and I go there at least once a year. The house is huge and the pool always sparkling and clean. The quality of the furniture is excellent.

Parys Golf Estate is great. The house is always clean, the pool always sparkling blue and the quality of the furniture is excellent. The estate is safe and the house sound proof so there's no way neighbours could complain with the noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you, Portia.
I appreciate your feedback.
Hope to see you again.
Regards, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Puseletso K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puseletso K
Saam met vriende

We had the time of our lives.

The place should be called a palace! What a beauty, wow! Cleanliness, safety and tranquillity is to die for. Kitchen utensils, plenty. Blankets, plenty. Towels, plenty. Everything was available. Nice pool. The only problem was a fridge not working properly, but realised that everyone booking wants to set it according to their needs. Wish they could refrain from pressing it as it is fragile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback Puseletso, much appreciated.

Kindest regards,
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Tanja S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja S
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, kaggelhout was 'n bonus.

Ons het heerlik gekuier. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het om heerlik te kuier. Enigste probleempie, die kamer bo, agter, met die dubbelbed en twee stapelbeddens het baie na vlermuis geruik. Soveel so dat ons nie daar kon slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Tanja.
Ons het weer 'n Pest Control Company uitgekry, hopelik is alle plekkies waar die vlermuise kan inkom nou toegemaak.

Parys Golf and Country Estate 2951
Tersia D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia D
Gesin met klein kinders

Baie ruim, netjiese huis met genoeg afleiding vir gesin met baie kinders.

Huis is ruim, skoon en baie netjies met aankoms. Al die geriewe was voldoende. Kinders het die pooltafel en tafeltennis baie geniet. Gholfbaan is in 'n goeie toestand en ons sal as gesin weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Tersia, hoop om julle gou weer te sien.

Parys Golf and Country Estate 2951
Anzelle N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle N
Gesin met tieners

We had a delightful stay last weekend at Parys Golf and Country Estate 2951.

A truly relaxing and enjoyable stay. Owners really go the extra mile to ensure that their guests are happy. Accommodation is neat and well equipped. Catering for all your needs. Close to shops and tourist attractions. Can definitely recommend the stay at Parys Golf and Country Estate 2951.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n heerlike verblyftydperk laas naweek by die Parys Golf and Country Estate 2951 gehad.

'n Waarlike ontspannende en genotvolle verblyftydperk. Eienaars stap regtig die ekstra myl om seker te maak hul gaste is gelukkig. Verblyf is netjies en goed toegerus. Sorg vir alles wat jy nodig het. Na aan winkels en toeriste-attraksies. Kan definitief verblyf by Parys Golf and Country Estate 2951 aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for your feedback Anzelle, glad you enjoyed your stay.

Parys Golf and Country Estate 2951
Dudley P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley P
Saam met vriende

Very nice place. The only problem we had were the showers that do not drain properly.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for the feedback Dudley, much appreciated.

Parys Golf and Country Estate 2951
Luzanne V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne V
Saam met vriende

Pragtige verblyf met als wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Werklik 'n pragtige huis met meer as genoeg spasie vir 'n familievakansie of vriende wat saam uit die stad wil ontsnap. Dit is baie lekker ingerig vir onthaal en kinders kan lekker op die gras speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Het heerlik gebly. Baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie, Adele, bly julle het lekker gekuier. Dankie vir die sterre

Parys Golf and Country Estate 2951
Faith X - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith X
Saam met vriende

Amazing.

I had an amazing birthday with a bunch of my best friends, best house, owner is very sweet and available on WhatsApp. Security is so friendly. The house is beautiful and clean, stocked with everything. I recommend this place x100. You will not want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you, Faith, really appreciate the kind words. Hope to see you soon.

Parys Golf and Country Estate 2951
Karen E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Rustigheid en vrede.

Ons was 'n groep van 8 werksmense wat weggebreek het. Die huis is baie gerieflik en het genoeg geriewe om almal besig te hou. Ons het vreeslik lekker gekuier en gerus. Ons sal vir seker die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Karen, hoop om julle weer te sien.
Groete, Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Jack H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack H
Gesin met klein kinders

Seker die lekkerste, rustigste vakansie ooit.

Parys Golf and Country Estate 2951 is seker een van die netjiesste huise waar ons gaan kuier het. Kliëntediens was puik. Het niks nodig gehad nie, die huis is ten volle toegerus. Baie rustig en pragtig. Ons sal beslis weer van die huis gebruik maak. Ek gee hom 5 sterre. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie Jack, waardeer julle terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Laurel Elizabeth O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurel Elizabeth O
Saam met vriende

We wish we could have stayed longer!

We will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Dankie Laurel. Hoop om julle gou weer te sien.

Parys Golf and Country Estate 2951
Celeste K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste K

Everything you need for a lovely relaxing weekend!

Boma area, braai, pool table, ping-pong table, pool, ample fridge space. More than enough space for everyone and everything in the kitchen you need. All and all, a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Thank you for the kind words Celeste, much appreciated.
Kind regards,
Adele

Parys Golf and Country Estate 2951
Wilmene N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmene N

Gerieflik, gemaklik en gerus.

Die reëling met die afhaal van die sleutel en die fyner netheid van die huis kry 'n 4 uit 5 aangesien ons rond gestuur is om die sleutels te bekom. Die fyner netheid e.g. daar was bv. hare in die bad. Vir die res kry dit 'n 5 uit 5. Dankie vir almal se moeite om die naweek vir ons 'n aangename ervaring te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met tieners

Perfect house in a perfect location.

What a hidden gem. Kids and adults all had the best time with all of the activities on hand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gratia D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gratia D
Gesin met klein kinders

Uitsonderlik.

Die huis het voldoen aan al ons vereistes. Ons was oupa en ouma met kinders en kleinkinders en elkeen het sy eie kamer en badkamer gehad en ruimte gehad. Die uitsig herinner mens aan die bosveld met die doringbome langs die golfbaan. Die eksta gereedskap en toebehore in die kombuis, die kroegyskas en die dubbelgrootte-yskas het vir al ons behoeftes en nog meer voorsien. Die bediende wat Saterdag kom skoonmaak het was 'n bonus! Ons het nie een keer onveilig gevoel nie. Die kussings op die patiostel kan dalk skoongemaak word. Verder 10 uit 10. Ons kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack H
Gesin met klein kinders

Wonderlik, baie vriendelik. Diens uit die boonste rakke.

Een van die beste weke wat ons in 'n lang tyd gehad het. Adelle het ons regtig tuis laat voel. Die huis kom niks kort nie, ons sal beslis weer kom kuier. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M
Gesin met tieners

We enjoyed our stay, beautiful clean and safe house.

Thank you for your services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carozel J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carozel J
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

2951 is 'n netjiese pragtige plek. Baie ruim en genoeg slaapplek en badkamers. Ons sal vir seker dieselfde plek weer bespreek as ons weer Parys besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olerato M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olerato M
Saam met vriende

It was worth our stay. Well maintained and very welcoming.

Well maintained and wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne J
Saam met vriende

Die verblyf was baie lekker.

Daar is ‘n paar goed in die huis wat foutief is en of gebreek. Daar is ook ‘n paar goed wat gedoen kan word om die verblyf nog beter te maak: Die badkamers het nie seep gehad nie, die storte dreineer nie goed nie en ruik dan nie lekker nie. Die filterkraan is los. Van die ligte is geblaas. Die een kamer se handvatsel is los. Ek dink teen die prys kan hout verskaf word. Die voordeur se slot is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer rakende die foute by die huis. Dit is reggestel.

Parys Golf and Country Estate 2951
Malan H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan H
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek.

Ongelooflike lekker huis! Oorweeg dalk om 'n seil oor die swembad te sit vir veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Parys Golf and Country Estate 2951 se terugvoer

Dankie, 'n swembad net is geinstalleer vir veiligheid.

Parys Golf and Country Estate 2951
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7W9BrK1MwyPKq3bRsXYDzgTevZ76EMFdmmDItpMbN3IJ4eF3Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag (plek vir 11) 51 5 1 5 2951 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.891136 27.465044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem