Sandbaai  Akkommodasie by Pashasha Beach House | LekkeSlaap
+19

Pashasha Beach House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 313 Piet Retief Singel, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Pashasha is 'n Xhosa woord wat "alles is goed" beteken, en by hierdie strandhuis is alles beslis goed. Die huis is ontwerp vir Suid-Afrikaanse pret, ontspanning en 'n luukse bederf by die see.

Hierdie elegante, gemeubileerde, ten volle toegeruste huis in Sandbaai is ontwerp met baie oop spasies en skoon lyne. Die huis is 'n paar minute se stap vanaf die manjifieke strand, en is geskik vir tot 8 gaste.

Die groot, oopplan-kombuis het moderne werksareas van graniet en is voorwaar die hart van die huis. Hier kan gaste gesellig verkeer! Die huis het 'n houtdek voor en agter, en dit skep 2 aparte vermaaklikheidsareas met onderskeidelik berg- en see-uitsigte. Die leefkamers se Franse deure dra by tot 'n moderne gevoel, en gaste kan die see en melkhoutbome van die groot, oopplan-kombuis en buitenste dek beloer.

Die sanderige strand is 'n 1 minuut weg, en het rotspoele, opwindende strandbaaitjies, veilige swemareas vir kinders en 'n baie gewilde branderplankgebied.

Net agter Sandbaai is Hemel-en-Aarde, 'n area met 'n groot verskeidenheid winkels, plaasstalle, galerye, studio's, juweliers, restaurante en 'n Wynroete wat ure se pret inhou. Wat Sandbaai uniek maak is sy ligging; tussen die see en die skuinstes van die Onrust-berge tussen Onrus en Hermanus, waarlik een van die pragtigste dele van die wêreld.

Slaapplek

’n Bespreking by Pashasha Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Pashasha Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 313 Piet Retief Singel, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pashasha Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 313 Piet Retief Singel, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxOTQ0YmE0LWEyMzctNGY5ZS05MTI4LTI0ZTVkZjEwNWQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 313 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.421000497572 19.189499616623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za