LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pasteur Guesthouse | LekkeSlaap
+23

Pasteur Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenhoekstraat 38, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pasteur Guesthouse bied oornagverblyf in Bloemfontein en dis naby hospitale, winkels en skole. Die stad het baie historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Die gastehuis bied 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die Blue Room het 'n dubbelbed en die Green Room het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Albei kamers het en suite-badkamers met storte.

Elke slaapkamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en Showmax, gratis WiFi en lugversorging. Die eenhede lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area en toegang tot die tuin.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Franklin Natuurreservaat, Lock Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en die Bloemfontein Gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Pasteur Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Leeuwenhoekstraat 38, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Pasteur Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenhoekstraat 38, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA183wXmV7v7oyUmicOFDCwjwv47cV4AqTouVrsDIcTpfFg4i5u0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 38 Leeuwenhoek Street Hospitaalpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.136361171406 26.195768046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!