Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Paternoster Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Philip S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely be back.

Great service. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great scenery and beautiful restaurants.

All good, very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met vriende

Dit was 'n fees om by Paternoster Lodge te bly! Alles was perfek!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scarlett C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett C
Enkelreisiger

Ruim, netjies, uitstekende see-uitsig.

Dis waarde-vir-geld blyplek dié in Paternoster, waar verblyf weens die kusdorpie se gewildheid nogal oorprys kan wees. Die kamers is ruim en skoon en netjies en die uitsig oor die baai uitstekend. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant bedien uitstekende kos, ook goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Net amazing, maar die diens was net great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Fabulous plekkie, friendly and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier baie geniet en sal graag wil terug gaan.

Die kamer was ruim en die badkamer baie modern. Die bed was baie gemaklik en die staf vriendelik en hulpvaardig. Die lodge is baie goed geleë in Paternoster en dit is moontlik om na baie van die restaurante en na die strand toe te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly situated stay.

People are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Thank you, Mariette, for the beautiful review. Really appreciated.

Paternoster Lodge
Izelle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation.

The location is perfect. The accommodation is so central and easy access to all restaurants. The staff are amazing. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Thank you, Izelle, for the beautiful and positive feedback. Really appreciated. Looking forward to welcoming you back.

Paternoster Lodge
Elsa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geadverteer as self-catering alhoewel dit nie so ingerig was nie. Net 'n bar fridge. Geen mikrogolf, geen eetgerei, geen stoofie of enige geriewe om kos te maak. Baie negatief daaroor. Het die bestuurder maar hul kon ons nie skuif nie, het wel borde aangedra vanaf die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Geagte Elsa V

Baie dankie vir die terugvoering, ek wil net dit verduidelik dat ons geensins op LekkeSlaap adverteer dat ons kamers 'self-catering' is nie, Paternoster Lodge is 'n bed en ontbyt.

Beskrywing van Kamer op LekkeSlaap se webtuiste is soos volg.

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ek vra om verskoning as daar enige onduidelikheid was oor die kamers se beskrywing en sal LekkeSlaap ook nader om dit te verduidelik.

Groete

Paternoster Lodge
Nicolette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolette B

Ons het baie lekker gekuier. Net 'n jammerte geen Wifi was beskikbaar nie.

Geen Wifi beskikbaar nie en die stort en wasbak se dreine het die heeltyd opgestoot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Christine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was skoon en netjies.

Nie goeie waarde vir geld nie. Eenheid se prys te hoog. Ontbyt ondergemiddeld. Geen bolaken op bed nie. Smart TV met wifi word adverteer maar wifi is so sleg dat Smart TV nie werk nie. Eenheid was wel skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou-anne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou-anne V
Saam met vriende

Picture-perfect beach spot!

Spacious, clean rooms, with tasteful decor. Comfortably equipped with everything you need for a relaxing holiday. Also located in a fantastic area with easy access to everything Paternoster has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Lou-Anne

Thank you for the wonderful review, it was a pleasure having you.

Looking forward to welcoming you back to Paternoster Lodge.

Regards, Management

Paternoster Lodge
Adele P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is baie netjies en skoon en as jy gelukkig is kan jy buite sit en 'n uitsig oor die see hê.

Ongelukkig is die restaurant en kroeg op Maandae toe. Ons het juis die plek gekies omdat ons van ver gery het en nie nog wou rondry op soek na 'n restaurant nie, maar net wou ontspan. Ongelukkig was hulle toe en het net gewag tot ons inboek voor alles verder gesluit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Geagte Adele

Baie dankie vir die terugvoering, rakende die kroeg en restaurant wat toe is op Maandae, voor julle aankoms het ek persoonlik via foon oproep vir julle verduidelik dat die restaurant toe is op maandae en aangebied om n bespreking by die ander restaurante te maak wat wel oop is, julle het egter vir my laat weet dat julle fine is om n plekkie te kry om ete te geniet.

Op die webwerf se aanboek vorm is dit ook aangedui dat die restaurant en kroeg toe is op Maandae om hierdie tiepe misverstande te vermy.

Sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Groete.
Bestuur Span

Paternoster Lodge
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Netjiese kamer en badkamer. Uitstekende ontbyt en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Heinrich

Baie dankie vir die terugvoering,

Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Groete.

Bestuurspan

Paternoster Lodge
Rudolph D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan Paternoster Lodge hoog aanbeveel vir verblyf.

Kan Paternoster Lodge definitief aanbeveel. Die ligging is perfek. Goeie diens en vriendelike personeel. Kamer was baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Lodge se terugvoer

Rudolph

Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.

Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Groete

Bestuurspan

Paternoster Lodge
Wilma Daniels D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma Daniels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deur wat kap heelnag, ons moes onsself innoveer sodat ons 'n rustige nag kon hê.

Personeel by ontvangs baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherry J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an incredible stay we had! The staff are incredibly helpful and go above and beyond. Well done on a fantastic lodge and restaurant.

Incredible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B
Gesin met klein kinders

A good short stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig. Beste geleë. Prentjiemooi.

Die kamers was uitstekend. Ongelukkig is die badkamer afgeskeep, geen plek binne in die stort om jou goed neer te sit. die toilet sitplek in 2 sizes te klein vir die toilet en hang skeef(gevaarlik vir gebruik). Die plugs in die kamers werk nie. Die personeel het gelukkig opgemaak vir die ongerief. Hulle was uiters vriendelik en behulpsaam. Wou dadelik mense stuur om dit reg te maak, maar ons het verkies dat dit so gelaat word. Hulle kan dit regstel voordat ander gaste in ook. Die ontbyttafel was die grootste bederf. Absoluut vyf ster. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anria H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria H

Gasvryheid met 'n lieflike uitsig.

Die kamers was ruim en baie gemaklik. Baie lekker ontbyt, mooi voorgesit. Die personeel was uiters behulpsaam en vriendelik. Onoortreflike uitsig op die baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nic B
Besigheidsreis

It was OK, very expensive though, limited selection at breakfast, all round disappointing.

No more to tell, overpriced accommodation for the area and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Saam met vriende

Mooiste uitsig.

Uitsig is 'stunning'. Die kamers is mooi en skoon. Naby al die heerlike eetplekke. Loopafstand vanaf die waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, personeel wat omgee.

Alles was soos verwag, alles het gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Pragtige uitsig, skoon en baie groot kamer en badkamer, heerlike ontbyt, vriendelike diens.

Die ingang tot die kamers is 'n bietjie oop vir die publiek om te sien, maar andersins is dit baie skoon en groot. Daar is 'n pragtige uitsig oor die hele Paternosterstrand. Die ingesluite ontbyt is heerlik en die diens vriendelik. Ons kon die eerste aand glad nie slaap nie as gevolg van 'n gekap bo-op die sinkdak. Maar die volgende oggend het die personeel alles in hul vermoë gedoen om die probleem te vind en dit is reggemaak so van toe af kon ons rustig slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Fantasties.

Nog mooier en geriefliker as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita P
Saam met vriende

Beautiful setting, friendly staff, neat and tidy and good value for money.

It was amazing. Beautiful setting, friendly staff, neat and tidy and good value for money. Would recommend it anytime - within walking distance of everything. Restaurant's food is delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilly R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay. Facilities were great.

Would recommend Paternoster Lodge to anyone who wants a clean place with the comforts of home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lee B
Gesin met klein kinders

Kos was baie lekker en waiter was vriendelik.

Plekkie was mooi. Maar om amper R3000 te betaal vir 1 aand en kinders slaap op 'n klein sleeper couch reg langs die bed, in my opinie, is belaglik. Daar was geen handdoeke in kamer nie, en glase en bekers was net vir twee "ge-cater" en nie 4 nie. Daar was 1/4 toiletrol wat deur die aand vinnig opgeraak het met twee dogtertjies. Daar is nog wat ek nie eers gaan noem nie, maar voel regtigwaar ons het glad nie waarde vir geld gekry nie. Ons het vir 'n verdere week gereis deur die Weskus en orals het ons onder R1500 betaal vir ver beter aanbiedings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e08686a9bfccdecda6e45b1749b5f836146b3ddcfb57967466df9d18190a0cc05c119d05a63b69be90928122e0d1d48c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 64 St Augustine Road Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8096306 17.8903512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem