Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Die restaurant is Maandae gesluit behalwe tydens spitsseisoen en skoolvakansies. Gaste kan steeds Maandae inklok en Paternoster verken. Indien gaste aandete benodig, kan besprekings vir hulle by ander restaurante gemaak word.
Sondae sluit die restaurant om 16:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 St Augustine Road, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang