Paternoster Akkommodasie by Paternoster Manor | LekkeSlaap
+17

Paternoster Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Paternoster Manor skuil in Bekbaai aan die Weskus - 'n prentjiemooi baai tussen Paternosterpunt en Kaap Columbine.

Die slaapkamers is stylvol versier en beskik oor moderne en suite-badkamers, haardroërs, oorgenoeg pakplek en TV's met 'n klomp DStv-kanale. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis waarin gaste waardevolle items kan stoor.

Die Weskus se klimaat beskik oor 'n hele reeks weersomstandighede en om die temperatuur matig te hou in die slaapkamers beskik elkeen ook nou oor lugversorging. Gedurende die winter word elektriese komberse ook voorsien.

Ontbyt word by dié 4 ster-gastehuis bedien en sluit 'n groot Kontinentale ontbytbuffet en 'n warm ontbyt in. Dié maaltyd word in die nuut opgeknapte Manor Dining-eetarea of, indien die weer dit toelaat, buite in die binnehof bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Paternoster Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJuOHXOY8ijI3kGrc7eBSXC3uw5QlwY6W1GkiZ65ru51a8JMVM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 790  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 7 Sonkwas Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.809347 17.884309
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za