Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Paternoster Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elfie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Eddie was outstanding as a host. A lovely little homely apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Thank you so much for writing about your experience, Elfie! It was a great pleasure having you stay with us and we're delighted you enjoyed the ambiance and facilities of the Manor. We look forward to welcoming you back again in the future. All the best from Eddie, Ryno and the Manor Team.

Paternoster Manor
Kevin W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

My happy place.

Outstanding care and attention from the host and the team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay.

Lovely, neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en aangenaam.

Ons het Paternoster en die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write about your experience, Wicus! We're delighted that you both enjoyed your stay with us, and we look forward to welcoming you back sometime in the future.
All the best, from Eddie, Ryno and the Manor Team.

Paternoster Manor
Hein M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

'n Warm ontvangs van Eddie, deurentyd met ons geskakel, als vlot en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

It was a great pleasure having you stay Hein and thank you for taking the time to write about your experience. We're delighted that you enjoyed your stay and found it relaxing! We look forward to welcoming you back in the future and wish you all the best. Regards from Eddie and the Manor team

Paternoster Manor
Fiona S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona S
Saam met vriende

Very comfortable. Host was most welcoming.

Great breakfast & location. Would definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

It was a great pleasure having you all to stay, Fiona! We're delighted you enjoyed our space and thank you for mentioning the breakfast - it's something we're proud of! We hope the rest of your trip went well and we hope to welcome you again one day in the near future! All the best from Eddie, Kuziwa and the Manor staff.

Paternoster Manor
Rika N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegante gastehuis.

Gasheer uiters behulpsaam en gasvry, personeel vriendelik. Ontbyt ruim en baie lekker. Verblyf uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Thank you, Rika. It was a great pleasure having you and Johan to stay and we're pleased you enjoyed your time with us. We look forward to welcoming you again one day. All the best for the year ahead. Regards, Eddie and Kuziwa

Paternoster Manor
Jean G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en goed geleë.

Definitief 'n plek om te besoek langs die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Dear Jean,
We're delighted that you enjoyed your visit to Paternoster, and it was a pleasure having the two of you stay at the Manor. We appreciate the time you've taken to post a review and we hope you have a wonderful festive season, all the best for the New Year.
Regards,
Eddie and Kuziwa

Paternoster Manor
Sonet C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens was voortreflik, one was baie beïndruk met Paternoster Manor.

One het heerlik gekuier by Paternoster Manor, en die ontbyt was vullend lekker. Die diens was uit die boonste rakke, ons het welkom en gemaklik gevoel gedurende ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The manor of manors.

Paternoster Manor is certainly the best B&B we've had the pleasure of staying in to date. John is an excellent host, the place is spic and span clean, very well decorated, comfortable bed, plunger coffee in the room as well as all the DStv channels. The breakfast (included) was awesome. Trying to think of any constructive criticism, I could only come up with that some air freshener spray in the bathroom would be nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Hello Eric,

Thank you so much for staying with us - and thank you for this fantastic review! It really does lift our spirits when we get feedback like this.

We'd love to welcome you back to the Manor!

Until then, happy days and safe travels.

Kind regards,
John

Paternoster Manor
Tokoza M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokoza M
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful. I enjoyed it.

I enjoyed everything about Paternoster though it does not have activities especially for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Hello Tokoza,

Thank you so much for your very kind words! We so enjoyed having you and your family to stay. We look forward to your next visit. Hopefully there are more children's activities by then.

Many thanks and kind regards,
John and The Team

Paternoster Manor
Dolf S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en dit voel asof ons by ons huis is. Baie aangenaam.

Fantastiese mense en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou woorde!
It was brilliant having you stay. It's reviews like yours which inspire us to keep the passion. Thank you so much and we look forward to your next visit!
Jammer dat ek in Engels skryf!
Kind regards,
John and The Team

Paternoster Manor
Herman B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur personeel en hulp met tasse.

Die eienaar en personeel loop die ekstra myl om die verblyf baie aangenaam te maak. Ontbyt was werklik vyf ster. Kamer was omvattend toegerus en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Baie dankie vir die review Herman.

Jammer dat ek nie alles in Afrikaans skry nie.

We so appreciate the effort that you've taken to write this review, and we really hope to see you back again soon.

Kind regards, The Emily/Limestone/Manor Team

Paternoster Manor
Renee B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker die Manor aanbeveel.

Baie mooi en netjies. Heerlike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D
Gesin met tieners

Uitstekende ligging.

Gerieflike kamers naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elricka D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elricka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse en groot bederf!

Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig het. Gerieflik, skoon en netjies met hulpvaardige vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlotte C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlotte C
Enkelreisiger

Beslis waarde vir geld, uitstekende akkommodasie, pragtig en personeel baie vriendelik.

Ek is baie vriendelik ontvang deur Glen wat my sommer dadelik welkom laat voel het. My kamer was pragtig en baie netjies. Daar was ook heerlike vrugte in 'n bak spesiaal vir my. Die ontbyt het 'n groot verskeidenheid gehad en ek is vriendelik ontvang deur die eienaar, Ross en sy seun, Mat. Die personeel was baie vriendelik. My verblyf by Paternoster Manor was heerlik en ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kalika R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kalika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg.

Net wat ons nodig gehad het. Perfek vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadea M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadea M
Gesin met klein kinders

Baie rustige plekkie.

Dit was baie lekker by die see. Dit was my eerste vakansie van 23 jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel S
Gesin met tieners

Die akomodasie, ligging and area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakasie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salmon S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal die gastehuis sterk aanbeveel en sal dit weer besoek. Uitstekende diens gelewer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar, ons sien uit na u volgende besoek!
Ross en die Manor Span

Paternoster Manor
Lee S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S
Gesin met tieners

Het ons tyd terdeë geniet. Sal definitief weer gaan.

Absolute wonderlike tyd saam met my gesin gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie S
Saam met vriende

Lekker vriendelik en gemaklike.

Ons groep vriende het baie lekker gebly. Ontvangs was vinnig en die gashere is baie aangenaam. Die ligging is goed en alles is binne loop afstand. Sal so gou moontlik terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ankia S
Gesin met klein kinders

Glad nie al die geld werd nie.

Ons moes vra dat ons asblik leeggemaak word in die kombuis, moes vra vir nuwe toiletpapier. Eers nadat ek navraag gedoen het of iemand ten minste die badkamers kom skoonmaak elke dag het hulle iemand gestuur op die 3de dag en selfs toe is basiese goed soos die vloer nie eers gewas nie. As mens amper R7000 betaal vir 4 nagte se verblyf, verwag mens sulke goedjies is basiese dienste wat sal ingesluit wees al is dit 'n selfsorg eenheid. Na alles was daar aangebied deur die bestuurder om ons wasgoed te was, en dit is toe sommer ook net nooit gedoen nie. Kwaaddoeners loop rond en kyk waar hulle kan kwaad doen by mens se besittings ook. Ons voel regtig ontevrede met ons ervaring met die verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Dear Ankia,

Thank you for posting a review for Limestone Self-catering House.

It is very disappointing to read that you did not enjoy your stay and I hope we will have the chance to host you again in order to give you a satisfying stay in Paternoster town.

Unaware if you have stayed in self-catering before, I would like to address some of the points in your review. I quote from our email sent to you:

“Dear Ankia,

Thank you for booking to relax and unwind at Limestone House, our self-catering unit. We have received your booking and details via TravelGround, and we look forward to welcoming you!

The following is included in the rate:
- Complimentary Wi-Fi Access;
- Flat-screen TV, a range of DStv channels, and a DVD player..."

Aside from the above and, of course, the house itself, we also provided bathroom amenities, towels, and 2 bags of wood - all at no extra cost. With these facilities and amenities in mind, we believe R1700 per a night to be a fair price for an entire 6-person, self-catering unit that comprises 3 bedrooms and 2 bathrooms.

As per the requirements for a 3-star self-catering unit, we do not offer daily housekeeping services, however, we are happy to organize cleaning services by prior arrangement or during check-in on request of the guest. During extended stays, we service the self-catering house every third day.

The housekeeper was sent to collect the laundry but was unable to find any laundry pile or collection. You would have been most welcome to bring the laundry around for cleaning at any time, and also to communicate your concerns with us regarding housekeeping and the stay.

Limestone Self-catering House is equipped with an alarm, burglar bars, and security gates as well as some camera surveillance. The community in Paternoster is active in maintaining security, employing alarm services, as well as neighbourhood watch patrols to prevent crime. Of course, as a South African, you will know that individual awareness and common sense are important in ensuring the security of your items and family, and the security assets mentioned above are put in place to assist one maintaining safety whilst enjoying a relaxing holiday in Paternoster. As far as I am aware, you had one issue with a suspicious individual walking up to the front door area. During your stay, your trailer was parked outside along with your car and no issues were reported.

I hope this provides some clarity for you and other potential guests. We are certainly disappointed that you did not enjoy your stay and wish you had come to us directly to voice your concerns - which would have allowed us the opportunity to improve your experience immediately.

Thank you again for choosing Limestone Self-catering House.

Regards,
Ross

Paternoster Manor
Sorina L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Paternoster Manor hoogs aanbeveel.

Wonderlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Beste Sorina,

Baie dankie vir die mooi terugvoering, weet net dat julle altyd welkom is. Dit was goed om julle te ontmoet.

Sien uit na jul volgende besoek!

Warm Weskus groete,
Ross en die Paternoster Manor span

Paternoster Manor
Gillian V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian V
Gesin met tieners

Heaven in a house!

Thank you Ross for receiving us wholeheartedly, we really had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Thank you for staying with us. We appreciate your kind words and positive feedback.
We hope to see you again.
Warm regards,
Ross and The Manor Team

Paternoster Manor
Dalene D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D
Saam met vriende

Ongelooflike verblyf en gasvryheid! Die beste! As jy dit mis ... mis jy uit!

Beveel die Manor vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Beste Dalene,

Dankie vir jou terugvoering, dit is wonderlik om te weet! Julle was besonderse gaste wat dit wat ons lewer die moeite werd maak. Hoop om julle gou terug te verwelkom!

Warm Weskus groete,
Rick

Paternoster Manor
Liezl V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het heerlik gebly en sal Paternoster Manor met lof aanbeveel. Die gasvryheid was van topgehalte en die ontbyt was dié beste! Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons kan julle binnekort weer onthaal.

Paternoster Manor
Soria A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soria A
Enkelreisiger

'n Tuiste in die vreemde.

Paternoster Manor kry 5 sterre in elke kategorie - vriendelike ontvangs, gerieflike kamer, ontbyt uit die boonste rakke, en 'n pragtige strand binne stapafstand. Ross en Francois, dankie vir 'n aangename wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Soria. Dit was ongelooflik lekker met jou hier by ons. Jou ore moet soms tuit wanneer ons gesels oor die lekker kuier in die kombuis. Hoop ons sien jou sommer weer spoedig.

Groete,
Francois en Ross

Paternoster Manor
Reshmee P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshmee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and hospitality.

Food was good, service and hospitality excellent. Views stunning and close to nature reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louanne M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louanne M
Gesin met tieners

Very relaxing.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik met die vriendelikste gasvrou denkbaar.

Pragtige kamer, mooi eetgerei, alles is silwerskoon, kwaliteit beddens en linne, pragtige uitsig. Claudia het ons laat voel ons is die heel belangrikste gaste wat sy nog ooit ontvang het. Ontbyt was elke oggend iets anders en baie spesiaal. Ek beveel die gastehuis met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie mooi plek en sal weer daarheen gaan om vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Paternoster Manor can definitely be recommended! Great views, fabulous décor and furniture and very welcoming hostess. She did everything possible to make us feel welcome and even booked our dinners at other restaurants. Claudia's breakfasts are also to die for!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Ek kan definitief Paternoster Manor aanbeveel! Awesome uitsigte, fantastiese dekor en meubels, en die gasvrou is baie vriendelik. Sy het alles in haar vermoë gedoen om ons welkom te laat voel en selfs restaurante vir ons bespreek. Claudia se ontbyt kom uit die hemel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kliëntediens.

Alles is baie netjies en smaakvol. Plek is pragtig en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die beste gastehuis waar ons ooit gebly het!

Alles was perfek. Ontbyt was fantasties. Ons sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gastehuis op die Weskus.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die kamers is almal stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian & Lynette Strever J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian & Lynette Strever J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te bly.

Lieflike plek en ons kamer was baie mooi. Claudia was 'n fantastiese gasvrou en die ontbyt wat sy bedien het was uitstekend. Sal enige tyd weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Fantastiese gasvroue. Alles wat jy nodig het is in kamer.

Ons het heerlik gebly. Sal dit beslis vir mense aanbeveel. Alles wat jy nodig het en ekstra goedjies om jou verblyf spesiaal te maak, is in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zamo M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zamo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse bederf, weg van die lawaai.

Lieflike gastehuis weg van die lawaai en besige strate, tog naby genoeg om na restaurante te stap. Ons het Manor Suite bespreek, met 'n heerlike stoep en groot badkamer. Dierdre, ons gasvrou, was absoluut die beste. Sy gee aandag aan al die detail en bederf. Parkeerplek is veilig en mens loop oor die straat na die strand. Ons sal beslis in die wintermaande weer gaan, die weer is net te warm in Nov/Desember/Januarie en die wind waai jou weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay in a very tastefully decorated home.

Excellent breakfast served by Dierdre in the morning. This was a fantastic experience. The quiet homely feeling in an exquisitely decorated guesthouse, with fantastic service provided by a very caring house manager can be recommended to anyone travelling to Paternoster. Every breakfast served is unique and a masterpiece. Thank you Dierdre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jules W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jules W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and relaxing experience.

Great place to stay for a peaceful weekend in the lovely town of Paternoster. The owner, Claudia, is amazingly friendly and helpful. She makes you feel at home right away and helps you to get around in the area. The rooms have everything you can ask for, if you like comfort and luxury.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en alles was goed gereël.

Ek sal dit vir enige een aanbeveel en sal dit weer gebruik in die toekoms. Ons is van die ontvangs tot die vertrek die volgende oggend deur Deidre baie gasvry en vriendelik behandel .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway from Cape Town city bustle.

We enjoyed a relaxing long weekend in Paternoster, helped along by the pleasing décor and general ambiance of The Manor. Deedee served breakfasts that was a feast for both the eye and the palate and was very helpful with dinner recommendations and reservations. Can't wait for next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit was ons eerste besoek aan Paternoster, maar beslis nie die laaste nie. Die vriendelikheid van die inwoners en besigheidsmense is by uitstek die beste ooit van al ons ervarings. Die wonderlikste ervaring was die absolute gasvryheid van Deirdre Jonker. Hierdie vrou het ons verblyf die beste ooit gemaak. Die skoon strand en rotse is 'n belewenis. Die kos by die verskillende eetplekke, was baie vars en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en puik diens!

Watter aangename verassing was dit nie. Die gasvrou se vriendelikheid, gasvryheid en heerlike ontbyte was voorwaar puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvyn G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n stukkie paradys!

Dit sou lekker wees as daar meer TV-kanale was, bv. DStv met CNN, Sky News, E-News, BBC News, Entertainment ens. - die groot pakket. Maar dis net my persoonlike smaak! Verder was dit 'n paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en aangenaam.

Baie vriendelike en uitstekende diens. Ons het ons verblyf by Paternoster Manor baie geniet en sal enige tyd dit vir iemand anders aanbeveel en self ook weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wyno P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyte en luukse, privaat kamers.

Die bestuurder, Deidre is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilizma D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilizma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and great breakfasts

We spent an amazing weekend at the Paternoster Manor. The service was excellent and the manager and staff very friendly. We felt at home. The breakfasts are "to die for" - thanks, Diedré. We had a wonderful relaxing time at the manor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reenen S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reenen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike naweek met 'n goeie gasvrou en smaaklike ontbyte.

Ons het heerlik gebly en lekker geëet by Paternoster Manor. Hulle is baie gasvry en gee goeie raad oor die ongewing en maak die naweek onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie goed en Dedre was uitstekend en baie vriendelik!

Paternoster Manor is goed geleë en baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories !!!

Fantastiese skoon "woning", plesierige eienaar en werkers, goeie gesonde maale, rustige onspanning,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O
Saam met vriende

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality made possible by Dierdre.

Patenoster Manor is a very beautiful Guest House: very clean, opulent, but still welcoming. I found Paternoster Manor to be very clean, which is great, I felt very homely, and on the day that I left I really did not want to leave. As I am in the tourist business, I will tell my clients about the place if they are going to be going to Patenoster. From the beginning of the inquiry, to the end of our stay we were treated with respect and kindness, my husband and I both enjoyed it very much. We will be back. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville F - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ever!

We have never been to such a lovely B & B! Deidre was the perfect hostess and we will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
John W
Saam met vriende

Clean and neat is all I can really say!!

I found it expensive, and for my taste, the decor was over the top! The breakfast was also nothing to write home about. However, the location was good and it was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJuOHXOY8ijI3kGrc7eBSXC3uw5QlwY6W1GkiZ65ru51a8JMVM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 7 Sonkwas Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.809347 17.884309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem