Paternoster Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom kuier in Paternoster en ervaar die stille atmosfeer van hierdie ou vissersdorpie met sy afgewitte kothuise, lang strande, en vermaaklike vissermanne.

Paternoster Place is die oorspronklike tuiste van die Pharo-familie en is al in 1911 gebou. Die plek is opgeknap en bestaan deesdae uit 4 selfsorg-eenhede, elk uniek versier, en met sy eie ingang. Daar is ook 'n ekstra en suite-slaapkamer wat nie selfsorg is nie, met sy eie ingang.

Paternoster Place is in die hartjie van Paternoster. Dit is sentraal geleë en loopafstand vanaf die strand, bekende restaurante soos die Noisy Oyster, Voorstrandt, Oep vi Koep, Paternoster Hotel en meer. Ons het 'n goeie ligging in 'n veilige en stil, privaat straat. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paternoster Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za